# Die Bybel Audioboek Afrikaans — user reviews

> 6 indexed App Store user reviews of Die Bybel Audioboek Afrikaans by Vyasa.

- Source: https://appshunter.io/ios/app/die-bybel-audioboek-afrikaans/id965015207/reviews
- App overview in markdown: https://appshunter.io/ios/app/die-bybel-audioboek-afrikaans/id965015207.md

## Most critical reviews (6 lowest-rated)

### 1/5 — Swak toepassing

*2025-06-30, version 1.1*

Toepassing self is baie swak. Gaan van boek na boek, hetsy vorentoe of agtertoe. Geensins hoofstuk na hoofstuk nie. Druk speel en hy spring somtyds na volgende hoofstuk. Baie moeilik om laaste punt weer op te tel. Teleurgesteld.

### 3/5 — Old Testament

*2021-01-03, version 1.1*

Please add the Old Testament books

### 5/5 — Wil graag die ou testament ook hoor

*2023-05-16, version 1.1*

Wil graag die ou testament ook hoor

### 5/5 — Musiek

*2020-05-19, version 1.1*

Verwyder asb die agtergrond musiek. Of maak n stelling om dit teverwyder. Ek geniet om die bybel teluister maar sonder musiek in die agtergrond asb

### 5/5 — Uitstekend

*2019-02-05, version 1.1*

Wil graag die ou Testament ook besit.

### 5/5 — Uitstekend

*2018-08-02, version 1.1*

Dit is wow. Thanks.

---

*Data collected daily from the US App Store and indexed by [AppsHunter](https://appshunter.io/). User reviews are verbatim App Store reviews. Ratings, prices and chart positions refresh continuously; this snapshot is from 2026-06-28.*
