# dOra Digitale Beursie

> dOra Digitale Beursie (iPhone/iPad app by Orania Sakekamer.)

- Source: https://appshunter.io/ios/app/dora-digitale-beursie/id1568294414 (this page in markdown: same URL + `.md`)
- Developer: [Orania Sakekamer](https://appshunter.io/developer/1568294416)
- Category: Finance
- Price: Free
- Age rating: 4+
- Requires: iOS 12.0 · 55 MB
- Languages: American English
- Released: 2024-12-24
- Data updated: 2026-05-18
- User reviews in markdown: https://appshunter.io/ios/app/dora-digitale-beursie/id1568294414/reviews.md

## What is dOra Digitale Beursie?

Die dOra Digitale Beursie laat jou toe om Ora's digitaal op jou iPhone te bestuur. Betaal en Ontvang d.m.v. van hierdie toep. Ondersteun plaaslik deur by jou gunsteling Orania besighede te koop. Skep begunstigdes, gaan transaksies, stel jou beursie se instellings op en plaas dOra's oor na OSK. 

Gebruik die skandeer funksie om begunstigdes by te voeg of om 'n ander beursie te betaal. Skandeer die QR-kode van die persoon se beursie, sleutel die begunstigde se naam in(indien u 'n nuwe begunstigde byvoeg) of die bedrag met verwysing in(met betalings).

Die hulp-funksie(vraagteken-ikoon) op die My Beursie skerm, kan gebruik word vir meer hulp en inligting.


## Version history (last 5 releases)

### 4.5.1 — 2026-02-13

* Platform, SDK & Packages updates

### 4.4.1 — 2025-09-28

Nuwe funksies:
* Koop Oom Paul Stene

Ander klein foutoplossings

### 4.4 — 2025-04-13

Nuwe funksies:
* dOra is nou beskikbaar in Engels
* BKO digitale studentekaart
* Deel jou begunstigdes vanaf die betaal skerm
* Bewys van betaling vir dOra tot dOra betalings
* OSK Paykaart balans navraag d.m.v. www.whatsonmycard.com

Verbeterings:
* Verhoed dat die toep jou uitskop wanneer jy 'n ou weergawe het
* Begunstigde naam is nou beskikbaar vir dOra na Buitebank betalings
* Koop Eleksa Pendel Krediete 'gogga' opgelos

Ander klein foutoplossings

### 4.3 — 2024-11-24

Nuwe funksies:
* Koop Eleksa Pendel krediete
* Eksterne Transaksies

Verbeterings:
* Kennisgewings word nou gestoor op 'n kennisgewingbord
* Betaalgeskiedenis is beskikbaar by begunstigdes
* Bedrae word nou in groen(+) & rooi(-) getoon

Ander klein foutoplossings

### 4.2 — 2024-09-30

Geringe foutoplossings

## Apps similar to dOra Digitale Beursie

| App | Rating | Price | Category |
| --- | --- | --- | --- |
| [USI Money](https://appshunter.io/ios/app/usi-money/id1383217320) | — | Free | Finance |
| [Stock Analyzer for Investing](https://appshunter.io/ios/app/stock-analyzer-for-investing/id1614853142) | 4.5 (13) | Free | Finance |
| [Virseker](https://appshunter.io/ios/app/virseker/id6499304150) | 5.0 (3) | Free | Finance |
| [SA Bullion](https://appshunter.io/ios/app/sa-bullion/id6608972490) | — | Free | Finance |
| [SOLmate](https://appshunter.io/ios/app/solmate/id1497336454) | — | Free | Finance |
| [Sharenet](https://appshunter.io/ios/app/sharenet/id6472633221) | 3.0 (1) | Free | Finance |

## More apps by Orania Sakekamer

- [Radio Orania](https://appshunter.io/ios/app/radio-orania/id6744236740)
- [SmulToep](https://appshunter.io/ios/app/smultoep/id6759535576)

All apps by Orania Sakekamer: https://appshunter.io/developer/1568294416

---

*Data collected daily from the US App Store and indexed by [AppsHunter](https://appshunter.io/). User reviews are verbatim App Store reviews. Ratings, prices and chart positions refresh continuously; this snapshot is from 2026-05-18.*
