# GKSA Psalms — user reviews

> 8 indexed App Store user reviews of GKSA Psalms by Bybel-Media, rated 4.00/5 from 3 ratings.

- Source: https://appshunter.io/ios/app/gksa-psalms/id1129802445/reviews
- App overview in markdown: https://appshunter.io/ios/app/gksa-psalms/id1129802445.md
- Rating breakdown: 5★ 2 · 4★ 0 · 3★ 0 · 2★ 1 · 1★ 0

## Most critical reviews (8 lowest-rated)

### 1/5 — Nee wat

*2021-09-26, version 2.1*

Dis ‘n oulike idee maar dis waar dit gestop het. 
Waars al die nuwe berymings?
Dink jy nie dat die wat ‘n app gaan gebruik om uit te sing nie dalk die nuwe berymings gaan sing nie?

### 1/5 — HB

*2018-05-16, version 2.0*

Not the whole psalm book of the Gksa

### 3/5 — Werk asb nuwe skrifberyminge by.

*2020-12-27, version 2.1*

Huidige weergawe is onvolledig sonder Skrifberyming 1-1 tot 1-20. Dit beperk dus die nut van die app.

### 3/5 — Goeie idee, maar hele Psalmboek is nodig

*2020-05-19, version 2.1*

Hierdie toep is ‘n goeie idee. Dankie! Dit sal egter fantasties wees as al die liedere, SBs en Psalms (Totius en Cloete berymings, bv. ) beskikbaar gestel kan word. In die grendeltyd sou dit fenomenaal wees as daar musiek ook by kon wees.

### 5/5 — Jakobus 1:17

*2023-03-27, version 2.1*

Vir Almal wat kla dat die toep onvelledig is, dit is darm iets en nie niks nie

### 5/5 — Wonderlik

*2022-02-06, version 2.1*

Hier die toepassing is n goeie idee en het my Baie gehelp met my kategismus

### 5/5 — Dankie!

*2020-04-05, version 2.1*

Baie nuttig om die liedere en belydensskrifte byderhand te hê!

### 5/5 — App review

*2016-08-10, version 1.1*

Excellent app! User friendly, well planned, if you are singing Psalms in GKSA, this app is a must-have!

---

*Data collected daily from the US App Store and indexed by [AppsHunter](https://appshunter.io/). User reviews are verbatim App Store reviews. Ratings, prices and chart positions refresh continuously; this snapshot is from 2026-06-05.*
