# Kerkmusiek — user reviews

> 3 indexed App Store user reviews of Kerkmusiek by Bybel-Media, rated 4.00/5 from 2 ratings.

- Source: https://appshunter.io/ios/app/kerkmusiek/id1044631128/reviews
- App overview in markdown: https://appshunter.io/ios/app/kerkmusiek/id1044631128.md
- Rating breakdown: 5★ 1 · 4★ 0 · 3★ 1 · 2★ 0 · 1★ 0

## Most critical reviews (3 lowest-rated)

### 1/5 — Musiek werk nie meer nie

*2024-04-10, version 2.6*

Musiek het altyd gespeel, maar die laaste twee weeke werk dit glad nie.

### 3/5 — Musiek speel nie

*2021-08-19, version 2.6*

Musiek speel nie op toepassing nie

### 3/5 — Net net goed genoeg

*2018-12-23*

Wonderlike “app” maar met baie baie basiese funksionaliteit. Die 3 ster is slegs omdat al die musiek in 1 “app” is anders sou ek slegs 1 ster gegee het. Navigasie en funksionalteit kort baie werk. Bv. die sanglyste kan nie verander word nie (behalwe om by te voeg). Wanneer liedere by ‘n sanglys gevoeg word wat reeds bestaan word dit gedupliseer.  Mens kan ook liedere en/of verse verwyder nie.

---

*Data collected daily from the US App Store and indexed by [AppsHunter](https://appshunter.io/). User reviews are verbatim App Store reviews. Ratings, prices and chart positions refresh continuously; this snapshot is from 2026-08-05.*
