# Maroela Media — Afrikaanse nuus- en kuierplek

> Afrikaans news, lifestyle, and commentary. (iPhone/iPad app by Maroela Media.)

- Source: https://appshunter.io/ios/app/maroela-media/id886524688 (this page in markdown: same URL + `.md`)
- Developer: [Maroela Media](https://appshunter.io/developer/1485543343)
- Category: News, Lifestyle
- Price: Free
- Rating: 4.50/5 from 230 App Store ratings · 20 written reviews indexed
- Age rating: 17+
- Requires: iOS 13.0 · 46 MB
- Languages: American English
- Released: 2014-06-19
- Data updated: 2026-08-15
- Monetization: ad-supported
- User reviews in markdown: https://appshunter.io/ios/app/maroela-media/id886524688/reviews.md

## What is Maroela Media?

Al jou nuus - gratis en in Afrikaans! Maroela Media hou jou op hoogte van die jongste nuusgebeure en ons maak seker dat jy weet watter boeke om te lees, hoe om vanaand se kos gaar te maak en wie die rugby gaan wen. In ons Vermaak en Leefstyl-afdeling kan jy selfs uitsien na daai stories wat jou na jou asem gaan laat snak, jou tot trane gaan dryf of jou laat skaterlag van lekkerkry en plesier. Ons meningvormers gesels kopstukke in Die Groot Debat en ons gee vir jou agtergrond oor gebeure in Nuuskommentaar. 

Ons is die nuusleser met die vreemde pruik, die soustannie met die lekker bak beskuit, die skeidsregter en die oom op die pawiljoen wat nartjies gooi. Ons is jou taaljuffrou en die pêl wat saam stokkies draai. Ons is jou ouma se sagte skouer en jou oom se blinknuwe motor. Skink vir jou 'n koppie boeretroos dan kuier jy lekker saam.

Kom kyk na die app en indien jy op enige kinkel in die kabel afkom, laat weet ons asseblief onmiddellik! Sonder jou bly ons app en ons hart gebroke.

## Key features

- Latest news updates
- Book recommendations
- Recipes and cooking tips
- Sports predictions
- Engaging lifestyle stories
- Opinion pieces and commentary

## Recent user reviews (10 of 20)

All indexed reviews: https://appshunter.io/ios/app/maroela-media/id886524688/reviews.md

### 3/5 — Maroela

*2024-11-30*

Sukkel met toegang tot Maroela media app!!

### 2/5 — Baie swak

*2024-06-27*

Kry nie ge”scroll” nie. Baie swak!!!

### 5/5 — Review

*2024-04-10*

Baie dankie vir die daaglikse, heerlike nuus.

### 5/5 — Suid Afrikaners in Nieu-Seeland

*2023-08-20, version 7.1.5*

Dit is vir ons lekker om die regte Suid Afrikaanse nuus en sport hier in Nieu-Seeland te kan lees en weet dat dit die waarheid is, nie stories wat verdigsels is nie. Dit maak nog steeds vir ons saak wat daar aangaan al dink sommige mense dat ons weggehardloop het. As jy n geliefde afgestaan het aan die dood dan soek jy maar na ander heenkome. Groete uit Wellington Nieu Seeland. Francois

### 1/5 — Kategorieë

*2023-03-17*

Die verstelling vir die kategorieë herstel vanself na die verstek opsie. Swak om in vandag se tyd van programmering om  iets so eenvoudig oor te sien.

### 4/5 — Terugvoer

*2023-02-04*

So lekker om nuus en ander gebeurtenisse in ons Moedertaal te lees in Australië.

### 2/5 — Nuwe weergawe is stront

*2022-12-06*

Moet my nie verkeerd verstaan nie, ek is mal oor maroela media en n gereelde bydraer. Maar o hel, die nuwe weergawe van die app is ondraaglik. Probeer om tussen artikels te blaai en jy sal sien wat ek bedoel. Artikels haak vas, raak deurmekaar met ander artikels se opskrifte ens ens. Ek trek my hare uit my kop uit, dit is beina onbruikbaar in die huidige toestand.

### 2/5 — Gebruik eerder jou browser

*2022-09-01, version 6.0.3*

As jy al die nuus wil lees en beter toegang wil hê tot historiese artikels, bly asb ver weg. Die app update artikel ordes so jy sal dink jy kies ‘n artikel en dan opeindig met iets anders. Dit voel soos ‘n goedkoop kopie van die BBC app wat self nou nie regtig wavers is nie. Helfte van die funksionaliteit is net ‘n “skin” so jy gebruik eintlik maar net ‘n ingeboude web browser, goeie voorbeeld is die komentaar funksie. Daar is geen inovering nie net ‘n klein mate van gemak wat die enigste rede is hoekom ek dit nog gebruik.

### 3/5 — App laai selde

*2022-05-17*

Assblief kyk na die “bugs” wat verhoed dat die app opdatteer. Partykeer gaan daar ń week verby voor die app nuwe nuus artikels laai. “Refresh” werk ook nie.

### 5/5 — Nuus

*2022-03-25, version 5.6.7*

Daar is geen manier waarop ek die koerant kan oopmaak om te lees nie. Ek kry net al die nuusflitse maar kan niks oopmaak nie… op my selfoon(iphone 13 of ipad air)  nie. Ons het vessel internet en woon in Mosselbaai CBD met uitstekende ontvangs.

## Frequently asked questions about Maroela Media

### What does Maroela Media offer?

Maroela Media provides a comprehensive Afrikaans news and lifestyle platform. It covers current events, offers book recommendations, recipes, sports predictions, and engaging stories in its entertainment and lifestyle sections. The app also features opinion pieces and commentary on significant topics.

### Is Maroela Media free to use?

Yes, the app is free to use. It is supported by advertisements, which allows it to offer all its content without charge to the user.

### What kind of content can I find in the lifestyle section?

The lifestyle section offers a variety of content designed to entertain and inform. This includes captivating stories that can evoke strong emotions, cooking tips and recipes for daily meals, and recommendations for books to read. It aims to be a place for enjoyment and pleasure.

### How can I report an issue with the app?

If you encounter any problems or 'kinkels in the kabel' (kinks in the cable) while using the app, you are encouraged to report them immediately. The developers value user feedback and will be grateful for any assistance in improving the app's functionality.

## Version history (last 5 releases)

### 7.3.25 — 2026-08-11

As die kinders in die kombuis was, is die Tupperware-rak só deurmekaar dat Ma weer van voor af moet probeer om alles te orden. Met hierdie weergawe sal jou kategorieë nou bly presies soos jy dit verkies. En as jy graag ŉ kans waag, dan is die kompetisieskakel nou ook op die gepaste berigte reggestel. Lekker, Maroela!

### 7.3.24 — 2026-07-28

Dankie dat jy Maroela Media gebruik!

Hierdie opdatering sluit verskeie foutoplossings, prestasieverbeterings en algemene verbeterings in om ’n gladder ervaring te verseker. Geniet die nuutste weergawe van die app!

### 7.3.22 — 2026-06-03

Dankie dat jy Maroela Media gebruik!

Hierdie opdatering sluit verskeie foutoplossings, prestasieverbeterings en algemene verbeterings in om ’n gladder ervaring te verseker. Geniet die nuutste weergawe van die app!

### 7.3.21 — 2026-06-02

Ons het ’n ekstra rakkie in die Maroela-winkel opgesit. Daar is nou ’n nuwe advertensiespasie in die app, maar jy kan nog steeds maklik tussen die rakke deurstap om jou nuus eerste te kry. Loer gerus rond, mens weet nooit watter nuttige ding jou oog vang nie!

### 7.3.18 — 2026-04-18

Ons het verskeie verbeterings geïmplementeer om advertensieprestasie en die algehele gebruikerservaring oor die platform te verbeter.

## Apps similar to Maroela Media

| App | Rating | Price | Category |
| --- | --- | --- | --- |
| [Netwerk24 – Alles op een plek](https://appshunter.io/ios/app/netwerk24-alles-op-een-plek/id1062935992) | 4.5 (298) | Free | News |
| [AfriForumTV](https://appshunter.io/ios/app/afriforumtv/id1616908831) | 5.0 (3) | Free | News |
| [IOL News](https://appshunter.io/ios/app/iol-news/id479535200) | 4.5 (103) | Free | News |
| [SABC News app](https://appshunter.io/ios/app/sabc-news-app/id1459514467) | 3.5 (2) | Free | News |
| [Eyewitness News](https://appshunter.io/ios/app/eyewitness-news/id636459947) | — | Free | News |
| [Daily Mail: Breaking News Live](https://appshunter.io/ios/app/daily-mail-breaking-news-live/id384101264) | 4.2 (27,194) | Free | News |

## More apps by Maroela Media

- [WEET-app](https://appshunter.io/ios/app/weet-app/id6480506295)

All apps by Maroela Media: https://appshunter.io/developer/1485543343

## Related topics

[oosterlig](https://appshunter.io/ios/topics/oosterlig) · [centraal beheer achmea](https://appshunter.io/ios/topics/centraal-beheer-achmea) · [haakon hoel bakker](https://appshunter.io/ios/topics/haakon-hoel-bakker) · [beter afrikaans](https://appshunter.io/ios/topics/beter-afrikaans) · [vlaanderen een nv](https://appshunter.io/ios/topics/vlaanderen-een-nv) · [am830 klaa](https://appshunter.io/ios/topics/am830-klaa) · [mooij](https://appshunter.io/ios/topics/mooij) · [centraal beheer](https://appshunter.io/ios/topics/centraal-beheer) · [rowiq](https://appshunter.io/ios/topics/rowiq)

---

*Data collected daily from the US App Store and indexed by [AppsHunter](https://appshunter.io/). User reviews are verbatim App Store reviews. Ratings, prices and chart positions refresh continuously; this snapshot is from 2026-08-15.*
