# Virseker — user reviews

> 10 indexed App Store user reviews of Virseker by AUTO AND GENERAL INSURANCE COMPANY RF LTD, rated 5.00/5 from 3 ratings.

- Source: https://appshunter.io/ios/app/virseker/id6499304150/reviews
- App overview in markdown: https://appshunter.io/ios/app/virseker/id6499304150.md
- Rating breakdown: 5★ 3 · 4★ 0 · 3★ 0 · 2★ 0 · 1★ 0

## Most critical reviews (10 lowest-rated)

### 1/5 — Mr

*2025-12-23, version 1.3.55*

The app does not even download - very bad to try and work with something if the company's sales reps thinks it works and it doesn't - they give you no other option - merely say they will talk to IT to refresh - try again in an hr.

### 1/5 — Net n “toep”

*2025-12-14, version 1.3.55*

Die app is baie Basies. Teen polis veranderings kan gemaak word nie, geen eise kan verwerk word nie. 

Op die website kan n daar veranderings gemaak word maar aan die einde is daar n “error”. 

Op die ou einde was dit net makliker om te bel. 😕

### 1/5 — App not functional

*2025-11-30, version 1.3.55*

Cannot open the app on my iphone??
Please advise.

### 1/5 — Virseker App

*2025-04-02, version 1.2.26*

Very much useless, cant seem to register a claim via the app, cannot view claims. 
Also cannot make changes to the policy. 

In my opinion this app is just as useless as your website

### 1/5 — Docs

*2025-02-12, version 1.2.26*

Cannot locate policy documents

### 2/5 — Theo Ferreira

*2025-05-02, version 1.3.14*

Nie baie inligting nie. Jy kan nie n eis op die app plaas nie. Wanneer n eis in gesit is kan jy nerens sien watter stadium dit is nie. In vergelyking met ander versekering app skiet hierdie een tekort.

### 2/5 — Baie be marking, maar geen eis!

*2025-04-25, version 1.3.14*

Iemand het in my motor vas gery, toe Ek n eis wil indien, kom Ek agter dit is nie moontlik om n eis in te Sien nie. Daar is merend I flight ing oor wat jy moet doen as jy n eis moet indien. By my vorige versekering, kon n mens onmiddellijk n eis op die app doen. Dit was Baie gerieflik. Hier kan Ek merend inligting kry wat Ek moet doen en waar Ek moet kontak om die ongeluk aan te meld nie… dis net bemarking!

### 3/5 — My Afrikaans is self

*2025-09-18, version 1.3.32*

I wish there were an option to change the language. I’m a little worried I might misunderstand some instructions from the app.

### 5/5 — Uitstekende App-ervaring!

*2025-11-27, version 1.3.55*

Baie maklik om te gebruik en alles werk glad. Sal dit nog beter maak as mens eise direk in die app kan doen. Steeds ’n volle 5 sterre!

### 5/5 — Uitstekende toep!

*2025-07-18, version 1.3.23*

Maklik, vinnig en gebruikers-vriendelik! Dankie!

---

*Data collected daily from the US App Store and indexed by [AppsHunter](https://appshunter.io/). User reviews are verbatim App Store reviews. Ratings, prices and chart positions refresh continuously; this snapshot is from 2026-09-04.*
