# VivA-woordeboekapp

> Afrikaans dictionary and language learning app with daily tips and user contributions. (iPhone/iPad app by VivA-Afrikaans NPC.)

- Source: https://appshunter.io/ios/app/viva-woordeboekapp/id6471499921 (this page in markdown: same URL + `.md`)
- Developer: [VivA-Afrikaans NPC](https://appshunter.io/developer/1631842800)
- Category: Education, Utilities
- Price: Free
- Age rating: 4+
- Requires: iOS 15.1 · 19 MB
- Languages: American English
- Released: 2024-01-19
- Data updated: 2026-06-04
- Monetization: free
- User reviews in markdown: https://appshunter.io/ios/app/viva-woordeboekapp/id6471499921/reviews.md

## What is VivA?

Die Viva-woordeboekapp maak dit moontlik vir gebruikers om verskeie woordeboeke en termlyste met een soektog te raadpleeg. 

Teken aan met jou bestaande VivA-gebruikersnaam, of registreer om ’n nuwe, gratis profiel te skep. 

Gebruikers kan enige Afrikaanse woord in die soekbalk tik en resultate vind in tientalle bronne, soos VivA se splinternuwe eie woordelys. 

Die VivA-woordelys is ’n groeiende bron en word gereeld met nuwe inligting opdateer. Ons nooi gebruikers uit om inligting van woorde wat nie in enige van ons bronne opgeneem is nie, aan te stuur. Só kan VivA se taalkundiges en taalpraktisyns saam gesels oor die betrokke woorde, dit bywerk en vir alle taalgebruikers toeganklik maak.

Kry elke dag ’n nuwe VivA-taalwenk wat gestoor kan word om later weer na te gaan – toepaslike wenke waarby elke taalgebruiker kan baat vind. Met praktiese voorbeelde en interessante feite oor hoe om Afrikaans beter te gebruik, sal jy elke dag iets nuuts oor die taal leer. 

VivA se woordeboekapp is veelsydig en gebruikersvriendelik:

-	Kry inligting uit ’n groot verskeidenheid woordeboeke, termlyste en VivA se woordelys.
-	Die geskiedenis van vorige soekwoorde word gestoor.
-	Merk soekwoorde as gunstelinge.
-	Raadpleeg woordeboeke uit jou gunstelingwoorde en die soekgeskiedenis.
-	Kry daaglikse taalwenke.
-	Stoor die taalwenke.
-	Stuur terugvoer oor ontbrekende woorde in Afrikaans.

The Viva dictionary app makes it possible for users to consult several dictionaries and lists of terminology simultaneously. 

Sign in with your existing VivA user name, or register to create a new, free profile. 

Users can enter any Afrikaans word and find results in multiple sources, like VivA’s brand new glossary. 

The VivA glossary is a live source and is updated regularly. We invite users to send us information on words not found in any of our sources. In this way VivA’s linguists and language practitioners can discuss the words, update them and make them accessible to all language users.

New hints and tips are posted daily and can be saved for later use – applicable hints every language user can benefit from. Practical examples and interesting facts on how to improve your Afrikaans will teach you something new every day. 

VivA’s dictionary app is versatile and user-friendly:

-	Find information in a variety of dictionaries, terminology lists and VivA’s glossary.
-	Save your history of previous searches.
-	Mark words as favourites.
-	Consult dictionaries using your favourites and your search history.
-	Receive a new language tip daily.
-	Save the language tips.
-	Send feedback on missing Afrikaans words.

## Key features

- Simultaneous dictionary searches
- User profile creation
- Contribute missing words
- Daily Afrikaans language tips
- Save search history and favorites
- Update and accessible glossary

## Recent user reviews (10 of 14)

All indexed reviews: https://appshunter.io/ios/app/viva-woordeboekapp/id6471499921/reviews.md

### 5/5 — “Bedoel jy dalk”-funksie

*2025-08-02, version 1.2.1*

Die “bedoel jy dalk”-funksie is ongelooflik handig, baie dankie!

### 5/5 — Nuttig

*2025-07-19, version 1.2.1*

Baie nuttig en ek kan vinnig naslaan of ek die regte spelling van 'n woord het. Prima!

### 4/5 — Baie behulpsaam

*2025-02-15, version 1.1*

As onderwyser gebruik ek die app daagliks. Hou van die nuwe, skoon uitleg.

### 5/5 — Terugvoer

*2025-02-12, version 1.1*

Dit werk lekker maklik. Gee mens genoeg opsies van bronne en verduidelik goed.

### 5/5 — Baie tevrede

*2025-02-04, version 1.1*

Ek het lank gewag vir ‘n nuwe bywerking van hierdie app. Ek gebruik die app daagliks!

### 5/5 — Nuttige app

*2025-02-03, version 1.1*

Werk baie goed en nuwe bronne word bygewerk.

### 1/5 — Terrible

*2025-01-27, version 1.1*

Dit het gese die e-Pos adress was alklaar gebruik

### 1/5 — Werk nie

*2024-11-14, version 1.0*

Ek kan glad nie by my profiel in kom nie. Die toep vra my oor en oor vir my besonderhede en dan laai dieselfde bladsy net weer. Dit was ‘n plesier om die toep voorheen te gebruik. Nou werk niks nie. Uiters swak

### 1/5 — Nie maklik on te gebruik nie

*2024-11-06, version 1.0*

Vra oor en oor jou passwords en skakel jou uit die app uit.

### 1/5 — Frustrerend

*2024-08-13, version 1.0*

Jammer maar die registrasie proses werk nie. Die vorige Viva app was ‘n plessier, ongelukkig nuwe foon gekry wat nie die ou app ondersteun nie. Frustreerd uit my skoene uit… baie teleurgesteld.

## Frequently asked questions about VivA

### What is VivA-woordeboekapp?

VivA-woordeboekapp allows users to search multiple dictionaries and terminology lists simultaneously for Afrikaans words. It also provides daily language tips and a platform for users to contribute missing words.

### Is VivA-woordeboekapp free to use?

Yes, VivA-woordeboekapp is completely free to use. Users can sign in with an existing VivA username or register for a new, free profile.

### Can I contribute to VivA-woordeboekapp?

Yes, users are invited to send information on words not found in any of the existing sources. VivA's linguists and language practitioners will then discuss, update, and make these words accessible to all users.

### How often is VivA-woordeboekapp updated?

The VivA glossary is a live source and is updated regularly. The app also provides a new language tip daily, which can be saved for later use.

### What devices does VivA-woordeboekapp support?

VivA-woordeboekapp is available on iPhone and iPod devices.

### What is the age rating for VivA-woordeboekapp?

VivA-woordeboekapp has an age rating of 4+, making it suitable for a wide range of users.

### Does VivA-woordeboekapp have ads?

No, VivA-woordeboekapp does not contain advertisements. It is a completely ad-free experience for users.

### Can I save words or tips in VivA-woordeboekapp?

Yes, you can mark search words as favorites and consult dictionaries using your favorites and search history. Daily language tips can also be saved for later reference.

## Version history (last 4 releases)

### 1.2.2 — 2026-02-09

In hierdie weergawe het ons nuwe bronne bygevoeg, die laai van die app versnel en die gebruikerservaring verbeter.

### 1.2.1 — 2025-03-11

Wagwoord vergeet opsie bygevoeg.
Probleme met aanteken- en registrasiefunksies reggestel. 
Nuwe hulpbronne en woordeboeke bygevoeg.
Koppelvlak en gebruikerservaring verbeter.

Password forgot option added.
Login and register functions updated and fixed.
Added resources and more dictionaries.
Improved interface and user experience.

### 1.1 — 2024-11-22

Probleme met aanteken- en registrasiefunksies reggestel.
Nuwe hulpbronne en woordeboeke bygevoeg.
Koppelvlak en gebruikerservaring verbeter.

Login and register functions updated and fixed.
Added resources and more dictionaries.
Improved interface and user experience.

### 1.0 — 2024-01-19

No release notes.

## Apps similar to VivA

| App | Rating | Price | Category |
| --- | --- | --- | --- |
| [Reading Riot](https://appshunter.io/ios/app/reading-riot/id6496852944) | — | Free | Education |
| [UP Mobile App](https://appshunter.io/ios/app/up-mobile-app/id1467791140) | 5.0 (1) | Free | Education |
| [Hoërskool Nelspruit](https://appshunter.io/ios/app/hoerskool-nelspruit/id6738966363) | — | Free | Education |
| [BoardWell](https://appshunter.io/ios/app/boardwell/id1316875460) | — | Free | Education |
| [Toddler Flashcards: Afrikaans](https://appshunter.io/ios/app/toddler-flashcards-afrikaans/id1621842052) | 5.0 (2) | Free | Education |
| [Radio Pulpit](https://appshunter.io/ios/app/radio-pulpit/id1517008936) | — | Free | Education |

## More apps by VivA-Afrikaans NPC

- [Lees-en-luister](https://appshunter.io/ios/app/lees-en-luister/id1635139593)

All apps by VivA-Afrikaans NPC: https://appshunter.io/developer/1631842800

## Related topics

[beter afrikaans](https://appshunter.io/ios/topics/beter-afrikaans) · [jabberroo](https://appshunter.io/ios/topics/jabberroo)

---

*Data collected daily from the US App Store and indexed by [AppsHunter](https://appshunter.io/). User reviews are verbatim App Store reviews. Ratings, prices and chart positions refresh continuously; this snapshot is from 2026-06-04.*
