# Wat Pas Waar — Kleuter Begrip van die Wêreld

> Kleuter Begrip van die Wêreld (iPhone/iPad app by SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD.)

- Source: https://appshunter.io/ios/app/wat-pas-waar/id1060990146 (this page in markdown: same URL + `.md`)
- Developer: [SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD](https://appshunter.io/developer/921394676)
- Category: Education
- Price: $2.99
- Age rating: 4+
- Requires: iOS 11.0 · 26 MB
- Languages: English
- Released: 2016-03-08
- Data updated: 2026-05-17
- User reviews in markdown: https://appshunter.io/ios/app/wat-pas-waar/id1060990146/reviews.md

## What is Wat Pas Waar?

Hierdie toepassing is briljant om jou kind speel-speel te help met basiese hand-en-oogkoördenasie ontwikkeling en onbewustelik sy/haar geheue te verbeter deur van bekende omgewings gebruik te maak, soos die badkamer, kombuis, strand, ens.
 
Ons ontwikkelingspan het ‘n interaktiewe speletjie ontwikkel wat bestaan uit tien verskillende omgewings wat alreeds bekend is aan jou kind en spog met meer as honderd prentjies wat deel vorm van die interaktiewe avontuur wat op hul wag.
 
Die speletjie begin by die voltooide prentjie wat vir paar sekondes vertoon word, waarna die aspekte van die prentjie dan na die kant skuif, waarna jou kind met ‘n trek-beweging die aspekte een vir een moet terugplaas op die regte plek in die prentjie. Sodra ‘n aspek op die regte geplaas is,  sal die speletjie jou kind beloon met ‘n gepaste deuntjie wat gespeel word om jou kind aan te moedig om aan te hou speel en probeer. So kan jou kind teen sy/haar eie tyd en tempo met groot pret die prentjie opbou en gestimuleer word vir ure lank.


## Version history (last 5 releases)

### 4.0 — 2023-07-31

* Build for IO16

### 3.0 — 2020-04-29

*iOS 13 Ready

### 2.0 — 2016-07-04

*Icon change
*ios9

### 1.2 — 2016-03-21

* fix performance issue when taping scene button (pre loading all scenes)
* fix help button bug while dragging items

### 1.0 — 2016-03-08

No release notes.

## Apps similar to Wat Pas Waar

| App | Rating | Price | Category |
| --- | --- | --- | --- |
| [Counting Board](https://appshunter.io/ios/app/counting-board/id450751745) | 5.0 (2) | $0.99 | Education |
| [Passion Church](https://appshunter.io/ios/app/passion-church/id6480480521) | 5.0 (2) | Free | Education |
| [Numbers in Afrikaans language](https://appshunter.io/ios/app/numbers-in-afrikaans-language/id1516129394) | 5.0 (1) | Free | Education |
| [Learn to count with apples](https://appshunter.io/ios/app/learn-to-count-with-apples/id508540099) | 1.0 (1) | $1.99 | Education |
| [Learn Afrikaans Phrases](https://appshunter.io/ios/app/learn-afrikaans-phrases/id1616287498) | 3.8 (17) | Free | Education |
| [HB Following Directions](https://appshunter.io/ios/app/hb-following-directions/id705212745) | 3.2 (23) | Free | Education |

## More apps by SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD

- [500+ Afrikaans flitskaarte](https://appshunter.io/ios/app/500-plus-afrikaans-flitskaarte/id921394677)
- [100+ Animal Sounds](https://appshunter.io/ios/app/100-plus-animal-sounds/id949287876)
- [100+ Dieregeluide in Afrikaans](https://appshunter.io/ios/app/100-plus-dieregeluide-in-afrikaans/id967798418)
- [500+ Toddler Flashcards](https://appshunter.io/ios/app/500-plus-toddler-flashcards/id1019115717)
- [Potjiekos Recipes](https://appshunter.io/ios/app/potjiekos-recipes/id1025457986)
- [Leer om tyd te lees in afrikaans](https://appshunter.io/ios/app/leer-om-tyd-te-lees-in-afrikaans/id1039639491)

All apps by SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD: https://appshunter.io/developer/921394676

---

*Data collected daily from the US App Store and indexed by [AppsHunter](https://appshunter.io/). User reviews are verbatim App Store reviews. Ratings, prices and chart positions refresh continuously; this snapshot is from 2026-05-17.*
