Rating summary

Details about Ons Glo

  • Released
  • Updated
  • iOS Version
  • Age Rating
  • Size
  • Devices
  • Languages

Features

Developer of Ons Glo

🙌0
Ratings
🗣❌ unsupported
Your locale

Version History of Ons Glo

1.0

March 30, 2017

This app has been updated by Apple to display the Apple Watch app icon.

Price History of Ons Glo

Description of Ons Glo

'n Kooltjie in 'n vuur gloei die sterkste as dit naby ander kole is in die vuur. Net so het ons mekaar nodig om ons geloof te verwoord en te versterk. Reis saam met ons deur die belangrike temas van ons Christelike geloof. Hierdie is 'n dissipelskap-hulpmiddel wat deur kleingroepe, gesinne, kategese-groepe of individue gebruik kan word. 25 kerntemas word in die vorm van 'n Bybelstudie aangebied en die onderwerpe is gegroepeer rondom die 5 bakens van die Gereformeerde tradisie naamlik: - Genade - Geloof - Jesus Christus - Bybel - Aan God die eer Hoe lank neem dit? - 5 weke program – 25 temas oor die loop van 5 weke (1 baken per week, 5 temas per week), of - 25 weke program – 25 temas vir 25 weke (een tema per week), of - Op jou eie spoed (in enige volgorde) Wie kan dit doen? - Gemeentes (preek volgens die bakens of temas) - Kleingroepe of Bybelstudiegroepe - Tiener-kategesegroepe of jeuggroepe - Gesinne (oud en jonk kan saam deelneem) - Individue (soek ‘n mentor of geestelike vriend om mee die temas te bespreek en mee saam te bid.) Hoe verloop elkeen van die “dink saam” gedeeltes? Inleiding – 'n bondige opsomming van die onderwerp Delf Dieper – 'n teoloog se samevatting van die onderwerp met nuttige skakels Luister – 'n verhaal of teks vanuit die Bybel Dink – vrae om oor na te dink en te bespreek na aanleiding van die teks en onderwerp Doen – praktiese voorstelle van hoe die onderwerp geleef kan word Bid – 'n gebedswenk Tiener fokus – 'n uitdaging of wenk wat op tieners gemik is Familie fokus – 'n praktiese voorstel van hoe om in gesinsverband met kinders hierdie tema verder kreatief te ontdek. ----- This is a tool for discipleship for use in small groups, the family, Sunday school groups or use by individuals. Initially, twenty five key themes are covered, each in the form of a Bible study. The subjects stem from the five landmarks of the Reformed Tradition, namely: - Grace - Faith - Jesus Christ - Bible - God's honor How long does it take to complete? - 5 week program – 25 themes over the course of 5 weeks, or - 25 week program – 25 themes over the course of 25 weeks, or - At your own pace (and in any order)
Show less

Ons Glo: FAQ

Is there an iPad version available for Ons Glo?

Yes, you can use the Ons Glo app on iPad devices.

Who created the app?

Ons Glo was created by Bybel-Media.

What’s the minimum iOS version needed for the Ons Glo app?

The minimum required iOS version for the app to work is 8.0 or higher.

How do users rate the Ons Glo app?

Currently, the Ons Glo app doesn’t have enough ratings to display.

What category is the Ons Glo app?

The App Genre Of The Ons Glo App Is Education.

What is the recent version of the Ons Glo app?

1.0 is the newly released Ons Glo version.

What is the update date for Ons Glo?

The date of the latest Ons Glo update is September 20, 2024.

When was the app initially released?

Ons Glo became publicly available on February 5, 2023.

What age is Ons Glo appropriate for?

The content advisory rating for the Ons Glo app is Bybel-Media.

What are the languages available on Ons Glo?

Ons Glo is now available to use in American English.

Can I access Ons Glo via Apple Arcade's subscription service?

No, Ons Glo is not on Apple Arcade.

Is Ons Glo equipped with in-app purchases?

No, Ons Glo does not feature in-app purchases for users.

Is Ons Glo fully compatible with Apple Vision Pro?

Unfortunately, Ons Glo is not fully compatible with Apple Vision Pro.

Does Ons Glo include ads as part of its experience?

No, Ons Glo does not include ads as part of its experience.

Screenshots of Ons Glo

iphone
ipad

Alternatives to Ons Glo

More Applications by Bybel-Media