Live Reviews:
Blokaspaai

Blokaspaai

Jou taal maksimaal digitaal

⭐️0 / 5
Rating
🙌0
Ratings
📼3 scs
Content
📦w/o updates
Updates frequency
🗣❌ unsupported
Your locale
🧾$0.99
In-App Purchase

All Versions of Blokaspaai

1.2.18

August 23, 2018

This app has been updated by Apple to display the Apple Watch app icon. Ons bied met trots aan die opgedateerde weergawe van Blokaspaai! Ons hoop jy gaan net soveel pret hê om die blokraai in te vul as wat ons gehad het om hierdie nuwe weergawe vir jou skep. KENNISGEWING: Tydens opgradering na die nuwe weergawe word jou lokale databasis uitgevee. Dus sal jy die geleentheid hê om al jou raaisels van nuut af in te vul en gebruik te maak van al die bonus blokkies! 'n Lekker uitdaging. --- We are proud to introduce to you the latest version of Blokaspaai! We hope you will have just as much fun filling in as we had creating this app for you. NOTICE: If you have the previous version of Blokaspaai and upgrade to the latest one, you will have to re-fill all your previous crosswords.
More

1.2.17

August 22, 2018

Ons bied met trots aan die opgedateerde weergawe van Blokaspaai!  Ons hoop jy gaan net soveel pret hê om die blokraai in te vul as wat ons gehad het om hierdie nuwe weergawe vir jou skep.   KENNISGEWING: Tydens opgradering na die nuwe weergawe word jou lokale databasis uitgevee.  Dus sal jy die geleentheid hê om al jou raaisels van nuut af in te vul en gebruik te maak van al die bonus blokkies!  'n Lekker uitdaging. --- We are proud to introduce to you the latest version of Blokaspaai!  We hope you will have just as much fun filling in as we had creating this app for you.   NOTICE: If you have the previous version of Blokaspaai and upgrade to the latest one, you will have to re-fill all your previous crosswords.
More

1.1.1

December 17, 2016

In hierdie uitgawe het ons 'n paar regstellings gemaak en die toepassing opgradeer om saam met die nuutste weergawe van iOS te werk.
More

1.1.0

November 9, 2013

Bug fixes Adapted for iPhone Accommodates larger puzzle sizes Pinch-zoom added for larger puzzle sizes Keyboard update New screenshots
More

1.0.1

October 28, 2013

Blokaspaai In-App Purchases History

$0.99

Blokpret 1

24 Blokraaie deur Penpret (15 x 12)

$0.99

eBlok 4 - Bybelblokraaie

20 Bybelblokraaie deur XWord (13 x 13)

$0.99

Blokaspaai - Boek 1

Blokaspaai se eerste uitgawe van 24 wonderlike blokraaie.

$0.99

Bobaas Boek 3

20 blokraaie deur Blokaspaai (13 x 17)

$0.99

Bobaas Boek 2

24 blokraaie deur Blokaspaai (13 x 17)

$0.99

Bobaas Boek 5

24 blokraaie deur Blokaspaai (13 x 17)

$0.99

eBlok 1

24 Blokraaie deur XWord (15 x 19)

$0.99

Bobaas Boek 6

24 blokraaie deur Blokaspaai (15 x 19)

$0.99

Bobaas Boek 4

24 blokraaie deur Blokaspaai (15 x 19)

$0.99

eBlok 3

20 Blokraaie deur XWord

Price History of Blokaspaai

Description of Blokaspaai

Die wêreld se eerste Afrikaanse Blokraai-applikasie vir iOS. Blokaspaai bied 'n nuwe dimensie aan 'n ou gunstelingtydverdryf. Spesiaal ontwerp om maklik in te vul sonder onnodige tierlantyntjies en fieterjasies. Geniet ons eerste BonusBoek gratis ingesluit by Blokaspaai. Die Blokaspaai-span sorg vir 'n splinternuwe uitgawe elke maand. Van Suid-Afrika se bekendste opstellers publiseer gereeld hulle eie boeke teen sakpaspryse. Jy sal vir seker nooit sonder 'n kopkrap-lekkerte sit nie. Hoogtepunte • Gemaklik om in te vul • Rustige, kalmerende ontwerp • Leidrade word bo die sleutelbord ge-eggo • Verleen hulp wanneer jy vasbrand • Vee jou blokraai uit om oor en oor in te vul • Nuwe boeke van tyd tot tyd beskikbaar • Hierdie applikasie benut In-App koopfunksies In die nuuste weergawe 1.2.16 Blokaspaai is nou gratis geskikbaar!  Die basiese funksie van die applikasie bly dieselfde. Ons het 'n puntestelsel ingebou om so bietjie teen jouself te kompeteer.  Wanneer jy Blokaspaai aflaai, kry jy 50 gratis 'blokkies'.  Blokkies kan gebruik word om na antwoorde te 'loer'.  Aan die einde van elke raaisel ken Blokaspaai aan jou bonus blokkies toe (gebruik die 'Sien alles na' funksie) vir regte letters.  Hierdie 'blokkies' word by jou balans gevoeg.  Indien jou balans nul blokkies bereik, word jy die geleentheid te bied om jou 'blokkies' aan te vul deur addisionele 'blokkies' te koop. Jy kan nou jou vordering volg sodat jy presies weet waar jy staan met al jou invulwerk wanneer jy 'n boek oopmaak. KENNISGEWING! Tydens opgradering na die nuwe weergawe word jou lokale databasis uitgevee.  Dus sal jy die geleentheid hê om al jou raaisels van nuut af in te vul en gebruik te maak van al die bonus blokkies!  'n Lekker uitdaging. VRYWARING Omdat dit vir ons belangrik is dat Blokaspaai sonder enige internetkonneksie kan werk, word al die data op jou slimfoon/tablet gestoor nadat dit afgelaai is.  LET WEL dat herinstallasie van die applikasie sal veroorsaak dat jy alle 'blokkies' (gratis en gekoop) verbeur. --- The world's first ever Afrikaans Arrow crossword application for iOS Blokaspaai offers a new dimension to an old favourite pastime. Designed especially for easy filling without unnecessary knick-knacks. Enjoy your first bonus book free. The Blokaspaai team ensures a new edition every month. Some of South Africa's best crossword compiler's work is frequently available at bargain prices. You will never be without a puzzler to keep you occupied. Highlights • Easy to fill in • Relaxing design • Clues echoed above the keyboard • Cheat function available • Clear your crossword to enjoy again and again • New books available from time to time • This app utilises In-App Purchase
Show less

Blokaspaai: FAQ

Does Blokaspaai work on iPads?

Yes, Blokaspaai offers an iPad version.
The Blokaspaai app was made by Shine Interactive cc.
The minimum supported iOS version for the Blokaspaai app is iOS 8.0.
There is no information available about user ratings for Blokaspaai.
The App Genre Of The Blokaspaai App Is Entertainment.
The current version of Blokaspaai is 1.2.18.
The latest Blokaspaai app update was released on July 7, 2024.
Blokaspaai was first made available on February 5, 2023.
Safe for kids, with no inappropriate or mature content.
Blokaspaai is now available to use in Afrikaans, English.
Sorry, Blokaspaai is not part of Apple Arcade.
Yes, Blokaspaai is eligible for in-app purchases to enrich your usage.
Unfortunately, Blokaspaai is not fully compatible with Apple Vision Pro.

Screenshots of Blokaspaai

iphone
ipad

Alternatives to Blokaspaai