Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere

Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere

Free
In-App Purchases

Details about Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite)

  • Released
  • Updated
  • iOS Version
  • Age Rating
  • Size
  • Devices
  • Languages

Features

Developer of Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite)

🙌0
Ratings
🗣❌ unsupported
Your locale
🖼️Download
Icons↘︎

Version History of Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite)

1.8

January 13, 2016

This app has been updated by Apple to display the Apple Watch app icon. - Bug fixes

More

1.1

December 11, 2014

Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite) In-App Purchases History

$3.99

Sasol First Field Guide Mammals in-App Purchase

Some of the species in this app are free. To unlock the rest of the species, you will have to upgrade to the full app.

Price History of Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite)

Description of Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite)

Het jy geweet? • 'n Luiperd se stert is so lank soos sy liggaam. • Grondeekhorings fluit hard wanneer hulle bedreig word. • Leeus brul so hard dat hulle van 10 km ver gehoor kan word! Leer meer interessante feite oor Afrika se diereryk met behulp van die Sasol Soogdiere vir Beginners toep. Die toep is handig en maklik om te gebruik, en is 'n ryk bron van inligting oor die mees algemene diere wat jy in die streek sal teëkom – óf in ’n nasionale park of naturreservaat, óf op ’n staptoer in die natuur, óf selfs langs die kus. Van die ‘Groot Vyf’ tot die soogdiere wat in die oseaan leef, hierdie toep dek alles. Die toep is hoogs geskik vir beginners sowel as besoekers aan die streek. Dit sluit in pragtige foto's, video's diereroepe, kaarte en maklik leesbare teks oor Suider-Afrika se natuurlewe (insluitend die bewaringstatus van elke spesie). Die toep wat hier afgelaai kan word bevat 5 gratis spesiebeskrywings. Die res van die 41 spesies kan ontsluit word met 'n enkele in-toep aankoop. Die aanvanklike aflaai grootte van die toep is omtrent 140 mb, want al 46 spesies word terselfdertyd afgelaai. HOOFKENMERKE • Maklik om te gebruik, navigeer en soek • Bevat 46 spesies • Ongeveer 240 foto's • Video's and diereroepe is ingesluit, waar beskikbaar
Show less

Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite): FAQ

Is Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite) optimized for iPad devices?

Yes, Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite) can be used on an iPad.

Who developed the app?

App Developer Studio Cc is the creator of the Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite) app.

What is the minimum iOS version required to use Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite)?

To function properly, the app requires at least iOS 7.0.

What is the overall rating of the app?

Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite) has no ratings yet.

What is the primary genre of the Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite) app?

The Primary Genre Of The Sasol Soogdiere Vir Beginners (lite) App Is Reference.

What is the newest version of Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite)?

The latest version of the Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite) app is 1.8.

What is the date of the most recent Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite) update?

The most recent update for Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite) was released on October 5, 2024.

What is the specific date when the app came out?

The release date of the app was on February 5, 2023.

What is the content advisory rating for Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite)?

Suitable for children aged 4 and up, contains no objectionable material.

What languages does Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite) support?

You can use the Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite) app in English.

Does Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite) belong to Apple Arcade's curated library?

Unfortunately, Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite) is not on Apple Arcade.

Are in-app purchases part of Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite)?

Indeed, in-app purchases are part of the offerings in Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite).

Does Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite) support Apple Vision Pro compatibility?

No, Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite) does not support compatibility with Apple Vision Pro.

Can I expect ads while using Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite)?

No, you can not expect ads while using Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite).

Screenshots of Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite)

Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere screenshot #1 for iPhone
Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere screenshot #2 for iPhone
Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere screenshot #3 for iPhone
Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere screenshot #4 for iPhone
Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere screenshot #5 for iPhone
iphone
ipad

Alternatives to Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite)

More Applications by App Developer Studio Cc

Reviews of Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite)

Leave a Review Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite)
  • Great app!

    Just what we’ve been looking for for our family safari.