
Alfabet Skryf met Fonetiese Klanke in Afrikaans
by SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD
0 ratings
Archived App
This is an archived listing of the app previously available on the App Store.Although the app is no longer distributed by Apple, you can still view its description, screenshots, version history, ratings, and metadata for reference.
About
Elke ouer weet dat min dinge so vervullend is as om te sien hoe ’n kind die een mylpaal na die ander haal. Van sit tot staan, van babbelgeluide tot gesels, en dan natuurlik van lees tot skryf.
Dit is nie net ’n hoogtepunt in die lewe van ’n gretige graadeentjie nie, maar is ’n noodsaaklike bousteen in ’n kind se ontwikkeling – ’n bousteen wat vir die res van ’n kind se lewe vrugte afwerp.
Die alfabet skryf met fonetiese klanke app is daarop gefokus om leerders te help met die herkenning van die klanke en letters.
Die app fokus op die volgende:
• Die leer van die alfabet.
• Die herkenning van die klanke en letters.
• Die skryf van die letters van die alfabet.
Show more
What's New in Alfabet Skryf met Fonetiese Klanke in Afrikaans
1.0
May 18, 2017
This app has been updated by Apple to display the Apple Watch app icon.








