Apk sangbundel menu
Selekteer lied ontbreek. Druk op Psalms of Gesange en jy kan nie nr kies nie. Net woord doek funksie. Tog wys app preview jy kan nr selekteer
Uitstekend
Hierdie program vul 'n lang verwagte leemte. Ek gebruik dit gereeld -al meer soos ek dit gewoond raak. Uitbreiding met note sal waardeer word.
