
Blokaspaai
Jou taal maksimaal digitaal
About
What's New in Blokaspaai
1.2.18
August 23, 2018
This app has been updated by Apple to display the Apple Watch app icon. Ons bied met trots aan die opgedateerde weergawe van Blokaspaai! Ons hoop jy gaan net soveel pret hê om die blokraai in te vul as wat ons gehad het om hierdie nuwe weergawe vir jou skep. KENNISGEWING: Tydens opgradering na die nuwe weergawe word jou lokale databasis uitgevee. Dus sal jy die geleentheid hê om al jou raaisels van nuut af in te vul en gebruik te maak van al die bonus blokkies! 'n Lekker uitdaging. --- We are proud to introduce to you the latest version of Blokaspaai! We hope you will have just as much fun filling in as we had creating this app for you. NOTICE: If you have the previous version of Blokaspaai and upgrade to the latest one, you will have to re-fill all your previous crosswords.
MoreIn-App Purchases
$0.99
Blokaspaai - Boek 1
Blokaspaai se eerste uitgawe van 24 wonderlike blokraaie.


