Fantasties!
Hierdie toep is puik.
Die funksionaliteit daarvan is uiters handig, en tog nie oordadig dat dit die gebruiker uitput of na ‘n deurmekaarspul lyk nie.
‘n Voorreg om soveel gehalte Afrikaanse Bybels bymekaar te hê!

Uitstekend
Beste parallelle Afrikaaanse Bybels toep. Dit is wat ek al lankal gesoek het