
Archived App (Last seen on 4 Jul 2026)
This is an archived listing of the app previously available on the App Store.Although the app is no longer distributed by Apple, you can still view its description, screenshots, version history, ratings, and metadata for reference.
About
Welkom By Eden Gemeente se app.
Met die Eden Gemeente app kan jy Eden Gemeente enige plek beleef.
• Kyk of luister na boodskappe
• Download preke en videos
• Word deel van 'n groep
• Volg die diens deur preek notas
• Gesels met ons, en stuur jou gebedsversoeke
• Nooi jou vriende en familie
Eden Gemeente is 'n geloofsgemeenskap in die mooie Tuinroete van die Suid-Kaap. Ons wil saam op 'n reis wees waarin ons al hoe meer leef met die oortuiging dat die lewe net oor liefde gaan. Liefde vir God en mense. Ons glo dat die volmaakte Leermeester van die Liefde deur sy lewe op aarde vir ons 'n voorbeeld kom stel het sodat ons in sy voetspore mense van liefde kan word.
Vir meer inligting oor Eden Gemeente gaan besoek ons website: www.edengemeente.com
Show more
What's New in Eden Gemeente
6.10.9
May 24, 2024
Misc media improvements


