App stop playing
App stop playing after 30 sec on ios 14.1
Beste stasie by verre
Dis so lekker om na n radio stasie te luister wat net musiek speel, gemaklik gesels asof elkeen daar in die stasie kuier.
Ek verkondig julle ooral en vra al my vriende om julle toevoepassing af te laai.
Ek verkondig julle ooral en vra al my vriende om julle toevoepassing af te laai.
Nick
Julle is great hou so aan