
Kits Flits
Nuus in jou taal
0 ratings
Free
Ad data
Rating summary
About
Kits Flits bring die dag se nuus, weer en pryse na jou foon, in jou eie taal.
NUUS
• 'n Slim nuusstroom wys eers wat jy nog nie gesien het nie, en die nuutste stories bo-aan
• Kies 'n kategorie soos nuus, sport, geld, politiek, boeke, luister, kyk of weer
• Die stroom leer watter onderwerpe jou interesseer
• Deel stories met vriende, of lees die volle artikel by die bron
• Reageer op stories en sê jou sê in die kommentaar
WEER
• Heg die dorpe vas waarvan jy die weer wil volg
• Sien die voorspelling vir die week en uur vir uur
• Kry die weer vir die dorp naaste aan jou
PRYSE
• Hou muntkoerse, kommoditeite en graanpryse dop
JOU EIE REKENING
• Teken in met jou e-pos en wagwoord
• Stel jou voorkeure en taal in
• Jy kan jou rekening enige tyd self uitvee
Kits Flits is heeltemal in Afrikaans. Die toep bevat advertensies.
Vrae of terugvoer? Kontak ons by kitsflits.co.za.
Show more
+2
What's New in Kits Flits
1.0.1+7
November 19, 2026
Release 1.0.1+2: - Minor performance updates and bug fixes





