Koedoe

Koedoe

by Pieter Bothma

0 ratings
Free
In-App Purchases

Rating summary

Details

  • Released
  • Updated
  • February 6, 2026
  • September 25, 2026

Features

Koedoe screenshot #1 for iPhone
Koedoe screenshot #2 for iPhone
Koedoe screenshot #3 for iPhone
Koedoe screenshot #4 for iPhone
Koedoe screenshot #5 for iPhone
Koedoe screenshot #6 for iPhone
Koedoe screenshot #7 for iPhone
iphone
ipad
🖼️Get Icon
Icons↘︎

About

Koedoe – Jou Afrikaanse KI-Assistent Koedoe is ’n alles-in-een Afrikaanse KI-toepassing wat jou help om te gesels, skep, leer en werk — vinnig, slim en in jou eie taal. Of jy ’n student, ouer, besigheidseienaar of kreatiewe mens is, Koedoe maak jou daaglikse take eenvoudiger. Wat kan Koedoe doen? • Gesels natuurlik in egte Afrikaans • Skep en redigeer teks en idees • Genereer KI-beelde vir projekte en inspirasie • Som dokumente op en ontleed inhoud • Help met huiswerk en navorsing • Ontwikkel kreatiewe idees vir werk of persoonlike projekte Alles vinnig. Alles slim. Alles in Afrikaans. Premium = Meer Krag Met Koedoe Premium of Premium+ kry jy: • Meer Mielies (jou KI-krediete) elke maand • Onbeperkte gesprekke • Toegang tot gevorderde KI-kenmerke • Minder beperkings, meer spoed en groter kapasiteit Ideaal vir gebruikers wat die volle krag van KI wil benut. Begin Vandag Probeer Koedoe gratis en ontdek hoe ’n Afrikaans-eerste KI-assistent jou kan help om meer gedoen te kry. Wanneer jy gereed is vir meer funksionaliteit, kan jy maklik opgradeer na Premium. Koedoe help jou om meer te bereik — in jou taal. Regsdokumente Terme en Voorwaardes (EULA): https://www.koedoe.app/terms Privaatheidsbeleid: https://www.koedoe.app/privacy
Show more

What's New in Koedoe

1.2.1

September 25, 2026

Jy kan nou die Daaglikse Brood, Nuus, Weer en nog baie meer luister Resep van die Dag Slimmer Klets met beter geheue Kinderstorie: Jou kind is die nuwe ster van 'n kinderstorie Nuwe speletjies: Speel Hadeda en Duisendpoot Foto's: Beter en vinniger foto's Koop nou Mielies sonder 'n intekening Nuwe soek-funksie vir alle hulpmiddels

More
4

Subscriptions & In-App Purchases

Koedoe Premium+ Monthly

Unlock monthly access to all Premium+ features

$14.991 Month
How to cancel Koedoe subscription ⁉️

Developer apps