Kudu FM

Kudu FM

Afrikaanse Aanlyn Radio

0 ratings
Free

Rating summary

Details

  • Released
  • Updated
  • March 24, 2026
  • August 11, 2026

Features

Kudu FM screenshot #1 for iPhone
Kudu FM screenshot #2 for iPhone
Kudu FM screenshot #3 for iPhone
iphone
ipad
🖼️Get Icon
Icons↘︎

About

As jy weet, weet jy. Kudu FM — Afrikaanse aanlyn radio. Vars musiek, nuwe stemme, 24 uur, 7 dae. Ver van die huis af, maar nooit alleen nie. Ons is anders gebou. Vasbyt. kudu.fm

What's New in Kudu FM

1.4

August 11, 2026

Shorter and different on purpose: the heart did work on iPhone. What it did wrong was go quiet during ads and news. Die hartjie is nou eerlik oor wanneer dit kan tel. • Tydens advertensies en nuus gaan die hartjie grys. Voorheen het dit gelyk of jy kan stem, en dan het niks gebeur. • Kom 'n hartjie nie deur nie, sê die app so in plaas van stilbly. • Die naam op die skerm bly by die liedjie wat speel. Dankie aan elkeen wat laat weet het.

More

Developer apps