Pretoria FM User Reviews

Is Pretoria FM Safe?

Not enough ratings yet to assess Pretoria FM.

Is Pretoria FM Legit?

Pretoria FM is no longer available in the App Store. AppsHunter Legitimacy Score for Pretoria FM is 35/100.

Based on 35 of 100 points across 7 verification signals from App Store and developer data.

Score capped because this app is no longer listed.

Top reviews

Mr Martin Lloyd

Om na Pretoria Fm te luister oor die toepassing Terwyl Ek oorsee bly en werk laat my sielkundig gerus voel, dat terwy die wereld om my heel temal vreemd is, die taal , die reuke, die onmisbaar klank van DIE beste Afrikaans stasie in jou öre , laat n men’s sielkundig gerus voel, “ Ek is verbind met dit waarvoor Ek lief is, MY taal, my kultuur, my land.
All is not lost. Ek het tog daardie veilige klein hawe waarna toe Ek kan vaar as die verlange te erg raak.
Dankie dat PtaFm getrou is aan Afrikaans die Kleurvolste taal te wereld. Lank lewe Afrikaans!!
Show more