WEET-app

WEET-app

want mens moet weet

0 ratings
Free
In-App Purchases

Rating summary

Details

  • Released
  • Updated
  • July 25, 2025
  • July 7, 2026
WEET-app screenshot #1 for iPhone
WEET-app screenshot #2 for iPhone
WEET-app screenshot #3 for iPhone
iphone
ipad
🖼️Get Icon
Icons↘︎

About

Weet is 'n aanlyn ensiklopedie en e- naslaangids vir leerders. Met dié platform wil ons aan leerders toegang gee tot goeie gehalte, betroubare inligting in Afrikaans, aanvullend tot die skoolkurrikulum, wat hulle in staat sal stel om naslaanwerk vir skooltake en -opdragte in Afrikaans te doen. Sodoende dra ons by tot Afrikaans-moedertaalonderrig op skool. Elke kind wat moeg is vir swoeg en sweet, kan uitvind by Weet! Weet is 'n inisiatief van Maroela Media. Bepalings en Voorwaardes: https://weet.co.za/bepalings-en-voorwaardes/
Show more

What's New in WEET

1.0.13

July 7, 2026

Dankie dat jy Weet gebruik! Hierdie opdatering sluit verskeie foutoplossings, prestasieverbeterings en algemene verbeterings in om ’n gladder ervaring te verseker. Geniet die nuutste weergawe van die app!

More

Subscription plans

Yearly Subscription

Yearly subscription to unlock all articles

$5.991 Year
How to cancel WEET subscription ⁉️

Developer apps