MAROELA MEDIA
1. Ek sukkel bietjie met tussen berigte rondskuif
2. Nuus soms bietjie later as ander medium?
2. Nuus soms bietjie later as ander medium?
Maroela
Sukkel met toegang tot Maroela media app!!
Baie swak
Kry nie ge”scroll” nie. Baie swak!!!
Review
Baie dankie vir die daaglikse, heerlike nuus.
Suid Afrikaners in Nieu-Seeland
Dit is vir ons lekker om die regte Suid Afrikaanse nuus en sport hier in Nieu-Seeland te kan lees en weet dat dit die waarheid is, nie stories wat verdigsels is nie. Dit maak nog steeds vir ons saak wat daar aangaan al dink sommige mense dat ons weggehardloop het. As jy n geliefde afgestaan het aan die dood dan soek jy maar na ander heenkome. Groete uit Wellington Nieu Seeland. Francois
Show more



