Partial acces
I can only read some of the news papers with my subscription. Rapport, Beeld and Volksblad do not want to open.
Disappointing paid-for offering from one of the largest media companies in SA - Naspers
Most (not all) articles refuse to load without any explanatory messages
No IOS featues:-
- No support for landscape consumption (via auto-rotate )
- No support for IOS gestures
- No breadcrumbs to aid navigation
In summary - less user-friendly than a late 90s web-site.
No IOS featues:-
- No support for landscape consumption (via auto-rotate )
- No support for IOS gestures
- No breadcrumbs to aid navigation
In summary - less user-friendly than a late 90s web-site.
Toegang tot sekere artikels
Ek vind dat, wanneer ek laer ek af "scroll" in die toepassing, party artikels nie oopmaak nie. Dit vat soms tot 5 probeerslae voordat die artikel laai.
Andersins is die toepassing goed.
Andersins is die toepassing goed.
Response from developer
Beste Tessa009, Jammer om te hoor van jou frustrerende ervaring. Om ons in staat te stel om verdere ondersoek in te stel, stuur gerus ‘n e-pos direk vanuit ons app deur na ‘Kontak Ons’ onder die navigasie te gaan. Baie dankie vir jou terugvoering. Dit word waardeer. Vriendelike groete, Die Netwerk24-span
Sommige artikels laai nie.
Hierdie probleem bestaan al lankal
Frustrerende platform
Sommige berigte maak nie oop as ek hulle kies op die tuisblad nie, slegs ‘n blanke skerm kom te voorskyn op my iPad. Met geluk kan jy toegang tot sekere van hierdie berigte kry indien jy deur die artikels ‘blaai’ van voor af. Ongeveer helfte, indien nie meer nie, van die berigte reageer so. Het ondersteuning gekontak sonder enige terugvoer. Nie die maandelikse koste werd nie. Verskeie van my vriende en familie deel dieselfde frustrasie. Vermy!
Show more







