Partial acces
Response from developer
Hi Cygnet34, Please use the “Rapporteer 'n fout” feature under “Profiel” in the app or email us at netwerk24app@24.com with more details, so that we can investigate further. Thanks for reaching out – we really value your feedback. Best regards, The Netwerk24 Team
Disappointing paid-for offering from one of the largest media companies in SA - Naspers
No IOS featues:-
- No support for landscape consumption (via auto-rotate )
- No support for IOS gestures
- No breadcrumbs to aid navigation
In summary - less user-friendly than a late 90s web-site.
Response from developer
Hi dan the man in ldn ,Sorry to hear of your frustrating experience. To enable us to investigate further, please send an email directly from our app by going to ‘Kontak ons’ under navigation. Thank you very much for your feedback. It is appreciated. Best regards, The Netwerk24 team
Toegang tot sekere artikels
Andersins is die toepassing goed.
Response from developer
Beste Tessa009, Jammer om te hoor van jou frustrerende ervaring. Om ons in staat te stel om verdere ondersoek in te stel, stuur gerus ‘n e-pos direk vanuit ons app deur na ‘Kontak Ons’ onder die navigasie te gaan. Baie dankie vir jou terugvoering. Dit word waardeer. Vriendelike groete, Die Netwerk24-span
Sommige artikels laai nie.
Response from developer
Beste trajekolus, Jammer om te hoor van jou frustrerende ervaring. Om ons in staat te stel om verdere ondersoek in te stel, stuur gerus ‘n e-pos of skakel ons dienssentrum direk vanuit ons app deur na ‘Kontak Ons’ onder die navigasie te gaan. Baie dankie vir jou terugvoering. Dit word waardeer. Vriendelike groete, Die Netwerk24-span
Frustrerende platform
Blank screen
Response from developer
Hi Writtler18756 , So sorry to hear about your annoyance! Please use the “Kontak ons” "Stuur 'n boodskap" feature within the menu of the app or email us at diens@netwerk24.com with more details, so that we can investigate further. Thanks for reaching out – we really value your feedback. Best regards, The Netwerk24 Team
Not up to standard
Received a reply from the developer with instructions to log a call through the option on the hamburger menu, but it’s the hamburger menu that doesn’t load. It’s just blank! So frustrating!
Response from developer
Hi gfugcggji, So sorry to hear about your frustration! Please send an email to diens@netwerk24.com with more details such as your device and OS version and the issues experienced so that we can investigate further. Thanks for reaching out – we really value your feedback. Best regards, The Netwerk24 Team
Goed, maar nog goggas
Ten opsigte van die gebruik, het die app het ‘n paar lastige punte. Soms is die artikels te raaksensitief en artikels open terwyl ‘n mens na onder beweeg. Intussen het die bywerkings hierdie probleem egter verbeter.
Daar is ook dat die verbinding tussen die gekose artikel en inhoud verkeerdelik verbind, bv. ‘n mens druk op die koronastatistiek, maar word na die Amerikaanse verkiesing herlei.
Die verbinding tussen die artikels en titels is dikwels traag, d.w.s. ‘n mens kies ‘n artikel, maar die inhoud neem lank om te open/laai.
Daar blyk ook ‘n slegte verbinding tussen die gebruikersdatabank en app te wees omdat my rekening in die aanmeldingsproses nie altyd slaag nie en “hang”. Die app meld ook dikwels vanself af.
Daardeur dat hierdie ‘n betaal-app is, het ‘n mens dikwels hoë verwagtings en sedert die volle iOS-ondersteuning van die donkermodus, benut die app hierdie funksie nog nie.
Response from developer
Beste Biggs_ZA, Dankie vir jou terugvoering. Jou bydrae as intekenaar help élke dag om joernalistiek van hoë gehalte en nuusdekking uit elke hoek van die land, in Afrikaans, te skep. Dié taak vereis egter ook inkomste uit ander strome soos advertensies. Om ons in staat te stel om verdere ondersoek in te stel, stuur gerus ‘n e-pos vanuit ons app deur na ‘Kontak Ons’ onder die navigasie te gaan. Baie dankie vir jou terugvoering. Dit word waardeer. Vriendelike groete, Die Netwerk24-span
Drain battery life
Netwerk24 is fantasties
Op mySubs was dit net makliker met die aflaai opsie, dan hoe jy nie heeltyd op wifi of data te wees nie. Maak epublikasies ook so, asb.
Nuwe App is 'n gemors
As jy nie behoorlike selfoon ontvangs, of wifi het nie, vermy dit soos Covid.
Op die ou Mysubs kon die koerante en tydskrifte afgelaai en later gelees word. Hierdie funksie ontbreek hier.
Elke keer as jy die Sondagkoerant oopmaak is 100meg weg.
En die ondersteuning vanaf Media 24 is soos die vierkantswortel van -1. Dit bestaan nie.
