Maroela
Sukkel met toegang tot Maroela media app!!
Baie swak
Kry nie ge”scroll” nie. Baie swak!!!
Review
Baie dankie vir die daaglikse, heerlike nuus.
Suid Afrikaners in Nieu-Seeland
Dit is vir ons lekker om die regte Suid Afrikaanse nuus en sport hier in Nieu-Seeland te kan lees en weet dat dit die waarheid is, nie stories wat verdigsels is nie. Dit maak nog steeds vir ons saak wat daar aangaan al dink sommige mense dat ons weggehardloop het. As jy n geliefde afgestaan het aan die dood dan soek jy maar na ander heenkome. Groete uit Wellington Nieu Seeland. Francois
Show more
Kategorieë
Die verstelling vir die kategorieë herstel vanself na die verstek opsie. Swak om in vandag se tyd van programmering om iets so eenvoudig oor te sien.
Terugvoer
So lekker om nuus en ander gebeurtenisse in ons Moedertaal te lees in Australië.
Nuwe weergawe is stront
Moet my nie verkeerd verstaan nie, ek is mal oor maroela media en n gereelde bydraer. Maar o hel, die nuwe weergawe van die app is ondraaglik. Probeer om tussen artikels te blaai en jy sal sien wat ek bedoel. Artikels haak vas, raak deurmekaar met ander artikels se opskrifte ens ens. Ek trek my hare uit my kop uit, dit is beina onbruikbaar in die huidige toestand.
Show more
Gebruik eerder jou browser
As jy al die nuus wil lees en beter toegang wil hê tot historiese artikels, bly asb ver weg. Die app update artikel ordes so jy sal dink jy kies ‘n artikel en dan opeindig met iets anders. Dit voel soos ‘n goedkoop kopie van die BBC app wat self nou nie regtig wavers is nie. Helfte van die funksionaliteit is net ‘n “skin” so jy gebruik eintlik maar net ‘n ingeboude web browser, goeie voorbeeld is die komentaar funksie. Daar is geen inovering nie net ‘n klein mate van gemak wat die enigste rede is hoekom ek dit nog gebruik.
Show more
App laai selde
Assblief kyk na die “bugs” wat verhoed dat die app opdatteer. Partykeer gaan daar ń week verby voor die app nuwe nuus artikels laai. “Refresh” werk ook nie.
Nuus
Daar is geen manier waarop ek die koerant kan oopmaak om te lees nie. Ek kry net al die nuusflitse maar kan niks oopmaak nie… op my selfoon(iphone 13 of ipad air) nie. Ons het vessel internet en woon in Mosselbaai CBD met uitstekende ontvangs.
“Eish” toe sak ń Boer?!
Toon respek vir Afrikaners en veral Boere. Ons hou julle in besigheid. Gebruik ook Afrikaans as taal. “Eish” is nie erken in Afrikaans nie.
Swak beriggewing
Lees net julle berigte voor plasing. Daar is te veel foute.
Nuut
Ek respekteer die wyse waarop julle nuus oordra. Onpartydig en feitlik. Kurt en saaklik. Julle is definitief nie “fake” nie! Welgedaan!!
Rudi strydom
Een plek om na toe te kom en lekker “ware” nuus te lees
Laai meer nuus
In my opinie word daar eintlik baie min nuus gedeel. Deel meer en n groter verskeidenheid as net moord en misdaad en slegte nuus. Ek vind my self meer na ander nuusbronne kyk vir n oorsig wat aangaan as net Maroela Media
More
Ek werk in Amerika dankie ek lees julle nuus elke dag. So bly ek op hoogte wat aan gaan
Groete
Neels Groesbeek
Groete
Neels Groesbeek
Teleurgesteld
Hi Span
Ek gradeer julle toep op die laagste want mens sukkel so met die toep, dan vat die berig lank om te laai & bly sê "wag asseblief" soos vanaand & ek moet dan uitgaan & meeste van die ander kere wil my fotos nie laai nie. Ek het al lank gelede gekla oor die fotos maar lyk my ek moet maar gaan op geluk, want een dag werk dit & môre nie. En my toep se verstelling is altyd gestel op automaties opdateer, so dit kan nie wees dat hy oud is nie. So seblief, skerp julle toep op want ek het hom altyd onbeskryflik baie geniet!!!!
Baie dankie!
Ek gradeer julle toep op die laagste want mens sukkel so met die toep, dan vat die berig lank om te laai & bly sê "wag asseblief" soos vanaand & ek moet dan uitgaan & meeste van die ander kere wil my fotos nie laai nie. Ek het al lank gelede gekla oor die fotos maar lyk my ek moet maar gaan op geluk, want een dag werk dit & môre nie. En my toep se verstelling is altyd gestel op automaties opdateer, so dit kan nie wees dat hy oud is nie. So seblief, skerp julle toep op want ek het hom altyd onbeskryflik baie geniet!!!!
Baie dankie!
Show more
Teleurstelling na my update
Ek het voorheen 5 sterre gegee, maar is nie so tevrede na my opgradering nie. As ek op die foto’s raak gaan dit onmiddelik vergroting toe en tans niks wat ek doen kan ek weer die foto verklein dat ek my artikel verder kan lees nie. Is daar ‘n manier om update te verander na die vorige een toe? Die uitset is ook nie vir my goed nie, jammer, maar teen die tyd sal ek skynbaar niks goeds kan sê nie. Nogtans sal Maroela Media vir my die beste wees -as ek my vorige een kan terug kry!
Show more
Uitstekend
Behalwe dat dit in Afrikaans is, word die jongste nuus ten minste so gou gubliseer as kompitisie soos News 24. Baie makilk om rond te beweeg van hoofblad na individuele berigte em terug.
App werk nie
Nadat ek ñ artikel gelees het kan ek nie terugkeer na die hoofblad nie! Ek gaan die app delete en News 24 gebruik!
