
Free
In-App Purchases
About
Die leefstyltydskrif van 132 bladsye vir kampeerders, woonwa- en 4x4 entoesiaste en avontuurreisigers
Pryse vir subskripsies:
• 1 maand subskripsie = 49.99 ZAR, word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.
• 2 maande subskripsie = 99.99 ZAR, word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.
• 3 maande subskripsie = 149.99 ZAR, word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.
• 6 maande subskripsie = 199.99 ZAR, word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.
• 1 jaar subskripsie = 549.99 ZAR, word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.
As jy deur iTunes ʼn aankoop doen, sal jou rekening gedebiteer word wanneer die aankoop bevestig is.
Jou subskripsie sal outomaties hernu word indien jy dit nie afskakel 24 uur voor jou intekening opgehou het nie. Jy kan die outomatiese hernu-funksie enige tyd afskakel in iTunes.
Jy kan jou subskripsie bestuur deur jou rekeningstelling nadat jy die aankope op jou toestel gedoen het.
Geen kansellasie van die huidige subskripsie word toegelaat tydens die aktiewe subskripsie-tydperk nie.
Privacy Policy: https://www.media24.com/privacy-policy/
Terms of Use: https://www.24.com/gebruikersvoorwaardes.html
Show more
What's New in Weg! Ry & Sleep
4.6.10
May 26, 2026
To make your reading experience even better, we update the app regularly. This update includes: • General performance improvements
More20
In-App Purchases
$3.99
Aug/Sep 2022
A single issue of Weg! Ry & Sleep



