Archived App (Last seen on 31 May 2025)

This is an archived listing of the app previously available on the App Store.

Although the app is no longer distributed by Apple, you can still view its description, screenshots, version history, ratings, and metadata for reference.
Rating summary

Details

  • Released
  • Updated
  • February 23, 2021
  • March 26, 2025

Features

Wolkskool screenshot #1 for iPhone
Wolkskool screenshot #2 for iPhone
Wolkskool screenshot #3 for iPhone
Wolkskool screenshot #4 for iPhone
iphone
ipad
🖼️Get Icon
Icons↘︎

About

Die Wolkskool is ‘n aanlyn leerplatform vir Gr. 1 - 12 leerders, met lesse in video-formaat, werkkaarte en assesserings wat leerders in hul eie tyd, vanaf enige plek en teen hul eie pas aanvullend tot skoolonderrig kan deurwerk. Die Wolkskool maak dit moontlik vir kinders om teen hul eie pas ʼn les weer en weer te kyk, tot hulle dit deeglik onder die knie het en bied ook ʼn assessering na elke les om kinders se kennis te toets. Ouers ontvang elke week ʼn verslag wat kinders se vordering bevat en ouers kan self ook na die video’s kyk om hul kind te kan bystaan met moeilike vrae. Kinders, wat graag wil hersiening doen oor vorige jare se werk, kan maklik teruggaan en vorige grade deurgaan en wanneer ʼn kind goed vorder, kan hy/sy selfs na ʼn volgende graad gaan.
Show more

What's New in Wolkskool

1.0.28

March 26, 2025

Fixed logout bug when trial date or paid up date is expired Removed ability to manage passwords and emails from the app, needs to be managed via web app.

More