
Archived App (Last seen on 23 Jun 2025)
This is an archived listing of the app previously available on the App Store.Although the app is no longer distributed by Apple, you can still view its description, screenshots, version history, ratings, and metadata for reference.
About
Woordsoektog is ‘n speletjie om woorde binne ‘n legkaart van ander woorde te soek. Met hierdie toepassing kan jou kinders heerlik ontspan terwyl hulle ook hul brein oefen. As jy vashaak is daar ook wenke wat jy kan gebruik. Jy word ook beloon met ekstra wenke vir elke 250 punte. Ons toepassing bevat meer as 500 afrikaanse woorde met 'n prentjie wat ure se pret verskaf en ook jou woordeskat verbeter.
Dié woorde bevat temas soos voedselkettings, emosies, insekte, sprokies, somme, kleure en familie.
Laat die pret solank begin.
Funksie
* 1 minuut, 5 minute en 10 minute
* Hoogste tellings
* 7x7 soek bord
* Wenke as jy vashaak
* Maklike woorde, ideaal vir graad 1-3
Show more
What's New in Woordsoektog Pret
3.0
February 28, 2022
*Build iOS 15








