Live Reviews:
Netwerk24 – Alles op een plek

Netwerk24 – Alles op een plek

Beste nuus - en leefstylinhoud

⭐️4.5 / 5
Rating
🙌299
Ratings
📼6 scs
Content
📦~ in 2 weeks
Updates frequency
🗣❌ unsupported
Your locale
🧾$5.99 - $49.99
In-App Purchase

All Versions of Netwerk24

4.50.2024053016

May 31, 2024

Ons het 'n paar verbeterings aangebring om jou leeservaring te verbeter. Ons wil graag van jou hoor, gradeer ons app of los 'n resensie. ENGLISH We've made some improvements to enhance your reading journey. We'd love to hear from you so please take a moment to rate us or leave a review.
More

4.49.2024042913

May 14, 2024

4.48.2024041714

April 24, 2024

4.48.2024040409

April 19, 2024

4.46.2024031210

March 18, 2024

4.45.2024022009

February 26, 2024

Navigating the news just got better with our latest app improvements. We value your input, so please take a moment to rate us or leave a review.
More

4.44.2024012511

January 29, 2024

Ons het 'n paar verbeterings aangebring om jou leeservaring te verbeter. Ons wil graag van jou hoor, gradeer ons app of los 'n resensie. ENGLISH We've made some improvements to enhance your reading journey. We'd love to hear from you so please take a moment to rate us or leave a review.
More

4.44.2024011107

January 15, 2024

Ons het 'n paar verbeterings aangebring om jou leeservaring te verbeter. Ons wil graag van jou hoor, gradeer ons app of los 'n resensie. ENGLISH We've made some improvements to enhance your reading journey. We'd love to hear from you so please take a moment to rate us or leave a review.
More

4.43.2023120610

December 11, 2023

Ons het 'n paar verbeterings aangebring om jou leeservaring te verbeter. Ons wil graag van jou hoor, gradeer ons app of los 'n resensie. ENGLISH We've made some improvements to enhance your reading journey. We'd love to hear from you so please take a moment to rate us or leave a review.
More

4.42.2023112213

November 28, 2023

Ons het 'n paar verbeterings aangebring om jou leeservaring te verbeter. Ons wil graag van jou hoor, gradeer ons app of los 'n resensie. ENGLISH We've made some improvements to enhance your reading journey. We'd love to hear from you so please take a moment to rate us or leave a review.
More

Netwerk24 In-App Purchases History

$5.99

Netwerk24

Monthly subscription for Netwerk24

$5.99

[Deactivated]

[Deactivated]

$5.99

[Deactivated]

[Deactivated]

$29.99

Netwerk24

6 Monthly subscription to Netwerk24

$49.99

Netwerk24

Yearly subscription to Netwerk24

Price History of Netwerk24

Description of Netwerk24

NETWERK24 Die Netwerk24-app bied jou ’n magdom inligting in die palm van jou hand. Ons landwye verslagspan is op die voorpunt van brekende nuus. Ons help jou sin maak van gebeure en doen namens jou die siftingswerk sodat jy korrekte en betroubare inligting kry. Dit word aangevul met diepteontledings en kommentaar, video’s en aanlyn paneelbesprekings. Netwerk24 is die aanlyn-tuiste van voorste Afrikaanse tydskrifte (Huisgenoot, Sarie, Kuier, Tuis, Weg! en Weg Ry & Sleep en Baba & Kleuter) en koerante (Rapport, Beeld, Die Burger en Volksblad, asook tientalle plaaslike koerante) – klik eenvoudig op jou gunsteling se naam om al die artikels te lees of lees dit as ’n e-publikasie wat nes die gedrukte weergawe lyk. In die app kan jy boonop die e-publikasie aflaai wanneer jy internettoegang het en later gerieflik sonder internettoegang lees. Deesdae hoef jy nie net te lees nie; jy kan na berigte luister terwyl jy met iets anders besig is met ons teks-na-stem-funksie. En moenie van ons luisterboeke, podsenings en video-blitssepies vergeet nie. As ’n intekenaar kan jy boonop dadelik sien hoe die weer en die verkeer in jou omgewing lyk. Dis baie maklik om in te teken deur jou Netwerk24-app. Betaling sal deur jou iTunes-rekening gedoen word sodra jy jou intekening bevestig. Die maandelikse koste soos aangedui sal 24 uur voor die einde van die maand outomaties gedoen word, tensy jy “Automatic Renewal” ten minste 24 uur voor die einde van die maand afskakel. Só kan jy jou intekening self bestuur. Klik op “Account Settings” en “Automatic Renewal”. Bepalings en Voorwaardes: https://www.netwerk24.com/Bladsye/Gebruikersvoorwaardes/BEPALINGS-VOORWAARDES-20151030 Privaatheidbeleid: https://www.netwerk24.com/Bladsye/Privaatheid ---------- ENGLISH ---------- NETWERK24 The Netwerk24 app offers you a wealth of information in the palm of your hand. Our nationwide team of reporters is at the forefront of breaking news. We help you make sense of events by doing the screening work on your behalf, giving you access to accurate, reliable information. Our news offering is supplemented with in-depth analysis en commentary, videos and online panel discussions. Netwerk24 is the online home of leading Afrikaans magazines (Huisgenoot, Sarie, Kuier, Tuis, Weg! and Weg! Ry & Sleep and Baba & Kleuter) and newspapers (Rapport, Beeld, Die Burger and Volksblad, as well as dozens of local newspapers) – simply click on the name of your favourite for access to all the articles or read it as an e-publication that looks exactly like the printed version. In the app you can even download e-publications while having access to the internet and read it later when you’re offline. These days you have so many more options than just reading; you can listen to articles while busy with something else thanks to our text to voice function. And don’t forget about our audio books, podcasts and short video-soaps. As a subscriber you can also immediately see what the weather and traffic is like in your area. Signing into your Netwerk24 app is easy. Payment is done via your iTunes account as soon as your subscription is verified. The monthly payment is done automatically 24 hours before the end of the month, unless you cancel “Automatic Renewal” at least 24 hours before month end. This allows you to manage your own account. Simply click on “Account Settings” and “Automatic Renewal”. Terms and conditions: https://www.netwerk24.com/About/Terms-and-conditions Privacy Policy: https://www.media24.com/privacy/
Show less

Netwerk24: FAQ

Can Netwerk24 be used on an iPad?

Yes, Netwerk24 has support for iPad devices.
The app was developed by 24.com Online Studios (pty) Ltd..
To function properly, the app requires at least iOS 13.4.
With a rating of 4.5 out of 5, Netwerk24 is one of the top-rated apps in its category.
The Main Genre Of The Netwerk24 App Is News.
The latest Netwerk24 version released is 4.50.2024053016.
The last update for Netwerk24 was on July 5, 2024.
Netwerk24 was first released on February 6, 2023.
The Netwerk24 app is rated 24.com Online Studios (pty) Ltd. and may contain instances of content that may not be suitable for children under the age of 12.
Netwerk24 is available in English.
Sorry, Netwerk24 is not on Apple Arcade.
Absolutely! In-app purchases are available for users of Netwerk24.
No, you cannot use Netwerk24 with Apple Vision Pro.

Screenshots of Netwerk24

iphone
ipad

More Applications by 24.com Online Studios (pty) Ltd.

Alternatives to Netwerk24

Reviews of Netwerk24

  • Drain battery life

    Why is this App running background activity for hours draining the battery even if I turned background activity OFF for this app? This is on Iphone.
  • Netwerk24 is fantasties

    Wat ‘n wonderlike app. Alles wat nuus is, is altyd hier te sien en is betroubaar. Die formaat is maklik om te volg. Tydskrifte en koerante is so maklik om te lees.
    Op mySubs was dit net makliker met die aflaai opsie, dan hoe jy nie heeltyd op wifi of data te wees nie. Maak epublikasies ook so, asb.
  • Nuwe App is 'n gemors

    Die nuwe app is 'n totale gemors en dit is duidelik dat die ontwikkelaars dit nie behoorlik deurdink of getoets het nie.
    As jy nie behoorlike selfoon ontvangs, of wifi het nie, vermy dit soos Covid.
    Op die ou Mysubs kon die koerante en tydskrifte afgelaai en later gelees word. Hierdie funksie ontbreek hier.
    Elke keer as jy die Sondagkoerant oopmaak is 100meg weg.
    En die ondersteuning vanaf Media 24 is soos die vierkantswortel van -1. Dit bestaan nie.