Maroela Media

Maroela Media

Afrikaanse nuus- en kuierplek

Details about Maroela Media

  • Released
  • Updated
  • iOS Version
  • Age Rating
  • Size
  • Devices
  • Languages

Features

Developer of Maroela Media

🙌208
Ratings
🗣❌ unsupported
Your locale
🖼️Download
Icons↘︎

Version History of Maroela Media

7.3.2

September 18, 2024

Daar was ʼn speek in die wiel met die aflewering van kennisgewings, maar die melkman is nou weer terug op sy roete! Bly deurgaans maklik op hoogte met die jongste nuus.

More

7.3.0

June 11, 2024

Jy is deel van die Maroela-familie. Met dié app sal jy nooit met ʼn mond vol tande om die braaivleisvuur staan nie.

7.2.6

April 3, 2024

Wil jy die app anoniem gebruik? Geen probleem! Klik bloot op “slaan oor” as jy nie jou besonderhede wil verskaf nie. Haak jou app dalk vas? Nou het ons ʼn knoppie wat jy kan klik om jou app te herstel. Kom maak jouself tuis, dan kuier ons lekker verder saam.

More

7.1.6

August 23, 2023

Party mense kan nie hul dag sonder ʼn stomende beker boeretroos begin nie. Soos boerbeskuit en boeretroos hand aan hand loop, kan jy nou sommer ʼn lepel Maroela-nuus ook by jou boeretroos inroer.

More

7.1.5

July 10, 2023

Party mense kan nie hul dag sonder ʼn stomende beker boeretroos begin nie. Soos boerbeskuit en boeretroos hand aan hand loop, kan jy nou sommer ʼn lepel Maroela-nuus ook by jou boeretroos inroer.

More

7.1.4

June 13, 2023

Soms gee selfs ʼn splinternuwe perdekar probleme. Jy het alles gedoen wat jy kon, maar die perde is halsstarrig en elkeen wil sy eie kop volg. Ons het die leisels stywer getrek en ʼn paar verstellings gemaak. As jy vasgehaak het met die app, behoort al jou probleme nou iets van die verlede te wees.

More

7.1.2

May 12, 2023

Soms gee selfs ʼn splinternuwe perdekar probleme. Jy het alles gedoen wat jy kon, maar die perde is halsstarrig en elkeen wil sy eie kop volg. Ons het die leisels stywer getrek en ʼn paar verstellings gemaak. As jy vasgehaak het met die app, behoort al jou probleme nou iets van die verlede te wee

More

7.1.1

March 16, 2023

Soms gee selfs ʼn splinternuwe perdekar probleme. Jy het alles gedoen wat jy kon, maar die perde is halsstarrig en elkeen wil sy eie kop volg. Ons het die leisels stywer getrek en ʼn paar verstellings gemaak. As jy vasgehaak het met die app, behoort al jou probleme nou iets van die verlede te wees.

More

7.0.7

March 15, 2023

Soms gee selfs ʼn splinternuwe perdekar probleme. Jy het alles gedoen wat jy kon, maar die perde is halsstarrig en elkeen wil sy eie kop volg. Ons het die leisels stywer getrek en ʼn paar verstellings gemaak. As jy vasgehaak het met die app, behoort al jou probleme nou iets van die verlede te wees.

More

7.0.2

October 6, 2022

Ons app spog met ʼn splinternuwe baadjie! Jy kan met die eerste oogopslag sommer al die nuus op die voorblad sien; jy kan nou links en regs tussen die portale blaai; en boonop die donker modus aanskakel as jy snags nie die hele vertrek wil verhelder nie. Kom kuier lekker saam!

More

Price History of Maroela Media

Description of Maroela Media

Al jou nuus - gratis en in Afrikaans! Maroela Media hou jou op hoogte van die jongste nuusgebeure en ons maak seker dat jy weet watter boeke om te lees, hoe om vanaand se kos gaar te maak en wie die rugby gaan wen. In ons Vermaak en Leefstyl-afdeling kan jy selfs uitsien na daai stories wat jou na jou asem gaan laat snak, jou tot trane gaan dryf of jou laat skaterlag van lekkerkry en plesier. Ons meningvormers gesels kopstukke in Die Groot Debat en ons gee vir jou agtergrond oor gebeure in Nuuskommentaar. Ons is die nuusleser met die vreemde pruik, die soustannie met die lekker bak beskuit, die skeidsregter en die oom op die pawiljoen wat nartjies gooi. Ons is jou taaljuffrou en die pêl wat saam stokkies draai. Ons is jou ouma se sagte skouer en jou oom se blinknuwe motor. Skink vir jou 'n koppie boeretroos dan kuier jy lekker saam. Kom kyk na die app en indien jy op enige kinkel in die kabel afkom, laat weet ons asseblief onmiddellik! Sonder jou bly ons app en ons hart gebroke.
Show less

Maroela Media: FAQ

Can Maroela Media be used on an iPad?

Yes, Maroela Media is available for iPad users.

Who is the developer of the Maroela Media app?

Maroela Media was released by Maroela Media.

What is the minimum iOS version to run Maroela Media?

The Maroela Media app requires iOS 13.0 or later.

What is the overall app rating of Maroela Media?

The overall user rating of the Maroela Media app is 4.5.

What is the category of the Maroela Media app?

Maroela Media Relates To The News App Genre.

What Maroela Media application version is the current one?

7.3.2 is the most recent version of the Maroela Media app.

When did the new Maroela Media update come out?

October 3, 2024 is the date of the latest update of the Maroela Media app.

When did Maroela Media come out?

Maroela Media officially launched on February 5, 2023.

What age is suitable for the Maroela Media app?

May contain some explicit language, nudity, or sexual content, appropriate for ages 17 and up.

What languages are available on Maroela Media?

The following list of languages is supported by the Maroela Media app: American English.

Does Apple Arcade provide access to Maroela Media for its subscribers?

No, Maroela Media is not featured on Apple Arcade.

Can users make in-app purchases in Maroela Media?

Unfortunately, users cannot make in-app purchases within Maroela Media.

Does Maroela Media provide support for Apple Vision Pro?

No, Maroela Media does not provide support for Apple Vision Pro.

Are users exposed to ads in Maroela Media?

Yes, users are exposed to ads in Maroela Media.

Screenshots of Maroela Media

Maroela Media screenshot #1 for iPhone
Maroela Media screenshot #2 for iPhone
Maroela Media screenshot #3 for iPhone
iphone
ipad

Alternatives to Maroela Media

Reviews of Maroela Media

Leave a Review Maroela Media
  • Baie swak

    Kry nie ge”scroll” nie. Baie swak!!!
  • Review

    Baie dankie vir die daaglikse, heerlike nuus.
  • Suid Afrikaners in Nieu-Seeland

    Dit is vir ons lekker om die regte Suid Afrikaanse nuus en sport hier in Nieu-Seeland te kan lees en weet dat dit die waarheid is, nie stories wat verdigsels is nie. Dit maak nog steeds vir ons saak wat daar aangaan al dink sommige mense dat ons weggehardloop het. As jy n geliefde afgestaan het aan die dood dan soek jy maar na ander heenkome. Groete uit Wellington Nieu Seeland. Francois
    Show less