Live Reviews:
Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse voëls

Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse voëls

⭐️0 / 5
Rating
🙌0
Ratings
📼5 scs
Content
📦w/o updates
Updates frequency
🗣❌ unsupported
Your locale
🧾$3.99
In-App Purchase

All Versions of Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite)

1.8

January 13, 2016

This app has been updated by Apple to display the Apple Watch app icon. -Minor bug fixes -Optimised for iOS 9
More

1.0

January 14, 2015

Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite) In-App Purchases History

$3.99

Sasol First Field Guide Common Birds in-App Purchase

Some of the species in this app are free. To unlock the rest of the species, you will have to upgrade to the full app.
More

Price History of Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite)

Description of Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite)

Het jy geweet? • Witpelikane lewe tot 30 jaar in die natuur. • Flaminke is grys-wit van kleur by geboorte, en word pienk as gevolg van die hoë persentasie van karotenoïed pigmente in die skaaldiere wat hulle eet. • Die nonnetjie-uil sluk sy prooi heel in, waarna die hare en bene in 'n klein klont uitgespoeg word! Leer meer interessante feite oor Suider-Afrika se ryke voëllewe met behulp van die Sasol Algemene Voëls vir Beginners toep. Die toep is handig en maklik om te gebruik, en is 'n ryk bron van inligting oor die voëlspesies wat jy heel waarskynlik in jou woonbuurt, naby vleilande, riviere en damme, óf in die bos te sien sal kry. Die toep is hoogs geskik vir beginners sowel as besoekers aan die streek. Dit sluit in pragtige foto's, video's, voëlroepe, kaarte en maklik leesbare teks oor Suider-Afrika se algemene voëls (insluitend die bewaringstatus van elke spesie). Die toep wat hier afgelaai kan word bevat 5 gratis spesiebeskrywings. Die res van die 41 spesies kan ontsluit word met 'n enkele in-toep aankoop. Die aanvanklike aflaai grootte van die toep HOOFKENMERKE • Maklik om te gebruik, navigeer en soek • Bevat 46 spesies • Ongeveer 240 foto's • Video's en roepe, waar beskikbaar • Die toep is volkome in Afrikaans
Show less

Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite): FAQ

Is Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite) available on iPad devices?

Yes, Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite) supports iPad devices.
App Developer Studio Cc launched the Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite) app.
The minimum supported iOS version for the Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite) app is iOS 7.0.
Currently, there are no ratings to display for the Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite).
The App Genre Of Sasol Algemene Voëls Vir Beginners (lite) Is Reference.
1.8 is the most recent version of the Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite) app.
The latest Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite) update came out on July 7, 2024.
Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite) launched on February 5, 2023.
The Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite) app is suitable for children aged App Developer Studio Cc.
The Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite) app is now available in English.
No, Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite) is not part of Apple Arcade.
Yes, you'll find in-app purchases featured in Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite).
Unfortunately, Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite) is not optimized for use with Apple Vision Pro.

Screenshots of Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite)

iphone
ipad

More Applications by App Developer Studio Cc

Alternatives to Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite)