Swak toepassing
Toepassing self is baie swak. Gaan van boek na boek, hetsy vorentoe of agtertoe. Geensins hoofstuk na hoofstuk nie. Druk speel en hy spring somtyds na volgende hoofstuk. Baie moeilik om laaste punt weer op te tel. Teleurgesteld.
Wil graag die ou testament ook hoor
Wil graag die ou testament ook hoor
Old Testament
Please add the Old Testament books
Musiek
Verwyder asb die agtergrond musiek. Of maak n stelling om dit teverwyder. Ek geniet om die bybel teluister maar sonder musiek in die agtergrond asb
Uitstekend
Wil graag die ou Testament ook besit.








