Die Bybel Audioboek Afrikaans User Reviews

Is Die Bybel Audioboek Afrikaans Safe?

Not enough ratings yet to assess Die Bybel Audioboek Afrikaans.

Is Die Bybel Audioboek Afrikaans Legit?

Die Bybel Audioboek Afrikaans appears to be a legitimate app. AppsHunter Legitimacy Score for Die Bybel Audioboek Afrikaans is 80/100.

Based on 80 of 100 points across 7 verification signals from App Store and developer data.

Top reviews

Swak toepassing

Toepassing self is baie swak. Gaan van boek na boek, hetsy vorentoe of agtertoe. Geensins hoofstuk na hoofstuk nie. Druk speel en hy spring somtyds na volgende hoofstuk. Baie moeilik om laaste punt weer op te tel. Teleurgesteld.

Wil graag die ou testament ook hoor

Wil graag die ou testament ook hoor

Old Testament

Please add the Old Testament books

Musiek

Verwyder asb die agtergrond musiek. Of maak n stelling om dit teverwyder. Ek geniet om die bybel teluister maar sonder musiek in die agtergrond asb

Uitstekend

Wil graag die ou Testament ook besit.

Uitstekend

Dit is wow. Thanks.