Cant fund account
I am unable to fund my account for last 2 days.
Scanner
Got bug and cant use app 'cause it doesn't scan.
Geen manier om geld in te kry nie
Ek kan nie geld direk vir my kind stuur nie, ek moet eers my wallet befonds en dan kan ek dit aanstuur.
Julle gebruik slegs beperkte banke vir EFT (nie Discovery nie) en daar is nie meer ‘n kaart opsie nie. Ek kan dus nie my wallet befonds nie en ek kan ook nie vir my kind geld stuur nie.
Julle gebruik slegs beperkte banke vir EFT (nie Discovery nie) en daar is nie meer ‘n kaart opsie nie. Ek kan dus nie my wallet befonds nie en ek kan ook nie vir my kind geld stuur nie.