Jakobus 1:17
Vir Almal wat kla dat die toep onvelledig is, dit is darm iets en nie niks nie
Wonderlik
Hier die toepassing is n goeie idee en het my Baie gehelp met my kategismus
Nee wat
Dis ‘n oulike idee maar dis waar dit gestop het.
Waars al die nuwe berymings?
Dink jy nie dat die wat ‘n app gaan gebruik om uit te sing nie dalk die nuwe berymings gaan sing nie?
Waars al die nuwe berymings?
Dink jy nie dat die wat ‘n app gaan gebruik om uit te sing nie dalk die nuwe berymings gaan sing nie?
Werk asb nuwe skrifberyminge by.
Huidige weergawe is onvolledig sonder Skrifberyming 1-1 tot 1-20. Dit beperk dus die nut van die app.
Goeie idee, maar hele Psalmboek is nodig
Hierdie toep is ‘n goeie idee. Dankie! Dit sal egter fantasties wees as al die liedere, SBs en Psalms (Totius en Cloete berymings, bv. ) beskikbaar gestel kan word. In die grendeltyd sou dit fenomenaal wees as daar musiek ook by kon wees.







