Musiek werk nie meer nie
Musiek het altyd gespeel, maar die laaste twee weeke werk dit glad nie.
RRFS1922
Musiek speel nie
Musiek speel nie op toepassing nie
DDexter3397
Net net goed genoeg
Wonderlike “app” maar met baie baie basiese funksionaliteit. Die 3 ster is slegs omdat al die musiek in 1 “app” is anders sou ek slegs 1 ster gegee het. Navigasie en funksionalteit kort baie werk. Bv. die sanglyste kan nie verander word nie (behalwe om by te voeg). Wanneer liedere by ‘n sanglys gevoeg word wat reeds bestaan word dit gedupliseer. Mens kan ook liedere en/of verse verwyder nie.
Show more
WWieSab










