Nuusflits

Nuusflits

Nuus in Afrikaans!

0 ratings
Free

Rating summary

Details

  • Released
  • Updated
  • February 9, 2024
  • September 5, 2026

Features

Nuusflits screenshot #1 for iPhone
Nuusflits screenshot #2 for iPhone
Nuusflits screenshot #3 for iPhone
Nuusflits screenshot #4 for iPhone
Nuusflits screenshot #5 for iPhone
iphone
ipad
🖼️Get Icon
Icons↘︎

About

Nuusflits is Suid-Afrika se nasionale aanlynkoerant met nuus, inligting en dienste vir lesers regoor die land. Lees die jongste nuus gratis, volg belangrike stories en blaai deur artikels uit verskillende kategorieë. Die Nuusflits-app gee jou ook toegang tot: • Jongste nuus en brekende nuus • Nuuskategorieë en artikels • Regskennisgewings • Die regskennisgewingsargief • ’n Lys van ondernemings regoor Suid-Afrika • Kontak- en inligtingsbladsye • Maklike deel van artikels Alle nuusinhoud word direk vanaf Nuusflits se webwerf gepubliseer, sodat nuwe artikels outomaties in die app beskikbaar is. Nuusflits is lid van die Persraad van Suid-Afrika en verbind tot verantwoordelike, akkurate en billike joernalistiek.
Show more

What's New in Nuusflits

2.0

September 5, 2026

Nuusflits is volledig herbou met ’n nuwe, vinniger en eenvoudiger app-ervaring. Hierdie weergawe bevat verbeterde navigasie, ’n nuwe menu, makliker deel van artikels en direkte toegang tot nuus, regskennisgewings en ondernemings.

More

Developer apps