Mr
The app does not even download - very bad to try and work with something if the company's sales reps thinks it works and it doesn't - they give you no other option - merely say they will talk to IT to refresh - try again in an hr.
Net n “toep”
Die app is baie Basies. Teen polis veranderings kan gemaak word nie, geen eise kan verwerk word nie.
Op die website kan n daar veranderings gemaak word maar aan die einde is daar n “error”.
Op die ou einde was dit net makliker om te bel. 😕
Op die website kan n daar veranderings gemaak word maar aan die einde is daar n “error”.
Op die ou einde was dit net makliker om te bel. 😕
App not functional
Cannot open the app on my iphone??
Please advise.
Please advise.
Uitstekende App-ervaring!
Baie maklik om te gebruik en alles werk glad. Sal dit nog beter maak as mens eise direk in die app kan doen. Steeds ’n volle 5 sterre!
My Afrikaans is self
I wish there were an option to change the language. I’m a little worried I might misunderstand some instructions from the app.







